Maroela Treetop Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Kelly V - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, helpful, family oriented.
Sarina S - Nov 2023
Algehele gradering
Very relaxing surrounded by nature.
Paul K - Jun 2024
Algehele gradering
Die rustigheid en gemaklike bed het die verblyf die moeite werd gemaak.
Sonet D - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en als wat jy wil hê en nodig het!
Erick L - Jul 2024
Algehele gradering
Goed geleë en netjies.
Carlos D - Apr 2024
Algehele gradering
Was good, can't complain.
Matodi S - Nov 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Michelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Was a lovely, relaxing stay.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Thank You Michelle. Hope to seen you soon again!
Sajida S - Aug 2023
Algehele gradering
It was peaceful and pleasant.
Lizelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Veilige, rustige bosveldverblyf.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.
Douw V - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Rudolph V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier in die natuur.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Dankie Rudolph vir die positiewe terugvoering. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste het die rustigheid van die natuur en die kuier geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Frederick Wynand L - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker, dankie.
Evette B - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike tyd!
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Baie dankie Evette vir die positiewe terugvoering. Maroela streef altyd om ons diens aan ons gaste te verbeter en ons is baie bly om te hoor julle het die kuier geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Maroela Groete
Petrus V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek, kliëntediens kan beter wees.
Lees meerMaroela Treetop Lodge se terugvoer
Baie dankie dat jy die punte onder ons aandag gebring het. Maroela streef altyd daarna om te verbeter. Jou terugvoering word waardeer en daar sal aandag geskenk word.
Lou D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag. Het sommer hartseer geword toe ek die jakkalse hoor huil deur die nag. Het my ver teruggeneem.
Steff G - Jan 2023
Algehele gradering
Very nice.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Thank you for the positive review. Hope to see you again soon.
Elma W - Des 2022
Algehele gradering
Goed.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Thank you for a 5-star rating. Hope to see you again soon.
Wiltrud F - Mei 2022
Algehele gradering
Vinnige wegbreek vir ons huweliksherdenking.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Ons is so bly julle het julle verblyf geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Kirsty A - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic stay, accomodation was perfect.
Adrian S - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean, private, spacious, big, convenient.
Lees meerMaroela Treetop Lodge se terugvoer
Thank you for your positive review. We look forward to your next stay.
Duncan W - Jan 2022
Algehele gradering
Vinnige oornag gedoen. Fantastiese diens en fasiliteite.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoer en sien uit na julle volgende kuier.
Juandre M - Jan 2022
Algehele gradering
Dit is ’n asemrowende plek en ongelooflik salig.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Albert V - Mei 2022
Algehele gradering
Great plek vir kinders, reg by Dinokeng.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Ek is baie bly julle het julle verblyf by Maroela Treetop Lodge geniet. Ons privaat braai stoep is ongelooflik gewild, veral omdat dit ook 'n dakkie het, en sou dit reën kan mens steeds braai en lekker kuier in die lapa. Hoop julle kom kuier gou weer.
Pieter D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gewees.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Goeie dag Pieter. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons het die afgelope week van die fasiliteite vervang en opgedateer. Hoop om julle gou weer te sien.
Francois B - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerMaroela Treetop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle die privaat braai patio geniet. Eenheid 2 het verseker die beste uitkyk oor die bokke se eet en water put. Sien uit om julle weer te verwelkom. Maroela-groete.
Ronelle P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker.
Martha B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Herman N - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie diens, stil en goed ingerig.
Wilmer B - Sep 2021
Algehele gradering
Tranquillity op sy beste.
Thinus B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon.
Belinda W - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Daleen F - Mrt 2021
Algehele gradering
Warm gasvryheid en geriewe is puik.
Nicole B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Lees meerMaroela Treetop Lodge se terugvoer
Dankie Nicole vir die terugvoering en kuier by ons vir die lang naweek. Ek dra graag jou tevredenheid oor aan ons staf wat aanhou om elke dag n effort in te sit om almal se verblyf so skoon en aangenaam as moontlik te maak. Julle is meer as welkom. Kom rus gerus gou weer of bring sommer die hele familie en vriende of werk kollegas saam vir n lekker naweek. Dankie nogmaals. Sien gou weer.
Karlien V - Mrt 2021
Algehele gradering
Great!
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Karlien, ons wardeer die terugvoering. Ja, in die tye wat ons lewe het ons nodig om te ontspan met ons geliefdes. Kontak ons gerus weer sou julle as familie of groep, selfs as kollegas, ons weer sou wou besoek hetsy selfsorg of bediening, dan help ons weer.
Johnny W - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi julle, dit is wonderlik om weer van julle te hoor. Dankie vir die positiewe resensie. Kom kuier en rus gerus weer by ons. Alles van die beste.
Zelde-mari D - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Julle, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ek dra graag julle tevredenheid oor aan ons bestuur en personeel. Dankie ook vir die landbou insig wat julle gedeel het. Ons hoop om julle en julle gesin en vriende weer te ontvang. Laat weet ander gerus dat ons enkellopendes, paartjies, klein of groot groepe vir konferensies, troues of bymekaarkom geleenthede ontvang, selfsorg of versorg deur ons.
Elize B - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en beslis die moeite werd.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Elize, dit was vir ons 'n absolute voorreg om julle groepie te kon ontvang en terseflde on lodge tyd deel te kon maak van die ondersteuning wat julle aan julle seun verskaf het deur n moielike tyd - en bonnop covid lockdown ook. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang.
Elize B - Jan 2021
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, skoon en netjies, pragtige plek.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi julle......wat 'n plesier om om julle te kon ontvang en te sien hoe julle as groot gesin bymekaar kon kom van oud tot jonk. Ons sien uit na die volgende bymekaar koms as familie.
Renier Z - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek in die bos.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Renier, dit was vir ons net n vooreg om julle te kon ontvang het. Ons staf wardeer opreg julle positiewe resensie as blyk van wardering vir hulle pasie om te kan dien. Ons ontvang julle graag weer.
Anneke C - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker!
Armand J - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Chanel L - Sep 2021
Algehele gradering
Was een van die beste vakansies in 'n lang tyd.
André F - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelik, ontspanne, uitgerus, besienswaardig.
Morne R - Feb 2021
Algehele gradering
Great!
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Dankie vir julle positiewe kommentaar Morne.
Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang.
Christine B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustig gebly - maar TV in kamer het gekort.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. 'n Televisie in elke eenheid is soms steurend vir ander gaste wat kom om die bos, wild en naggeluide te waardeer. Daar is wel 'n TV beskikbaar in die gemeenskaplike sitkamer. Alhoewel ons eenhede almal selfsorg is, is dit wel 'n droom om eendag 'n voltydse restaurant te hê. Op hierdie stadium doen ons slegs etes vir groepe meer as 30 mense.
Katlego K - Okt 2021
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and the place is so beautiful.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback. Hope to see you soon!
Nicky M - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Annel V - Okt 2021
Algehele gradering
'n Oornagkuier saam met ou vriende. Die akkommodasie was netjies en skoon, maar redelik beknop en nie so gerieflik soos die webtuiste en foto's belowe het nie.
Lees meerKinloch V - Okt 2021
Algehele gradering
Very relaxing.
Angelika P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Lieflike lodge.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Baie bly julle het die kuier geniet. Sien uit om julle weer te ontvang.
Dheena S - Aug 2021
Algehele gradering
Relaxing, however the resort did have much to offer.
Lees meerBen O - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Rinus G - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Rinus.
Baie dankie vir julle besoek. Dit was n absolute plesier om julle te huisves. Om ons besoekers te sien rus gedurende hierdie uitdagende tye vir almal is vir ons verblydend.
Tim R - Sep 2020
Algehele gradering
Great.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Tim - thank you for the positive review. We indeed commit to continue with improving on our guest experience.
Thinus S - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplek, vreeslike vriendelike personeel en eienaar, pragtige blyplek.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Wees verseker dat ons personeel met trots strewe om net beter te kan doen en dat sulke komplimente hulle net meer sal motiveer. Hulle is terdee dankbaar hiervoor. Ja besoek ons gerus weer met n wegbreek geleentheid, al is dit net die 2 van julle of selfs julle maatskappy.
Esmé G - Aug 2020
Algehele gradering
Ideale plek vir 'n vinnige wegbreek en om bietjie bosveld te ervaar.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Dankie Esme, julle was 'n awesome groepie. Ons is bly julle julle familie en vriende kon vir die tyd na Covid weer saam wees.
Hoop om julle gou weer te sien. Wardeer die terugvoering.
Michelle V - Feb 2020
Algehele gradering
The service was outstanding, thanks so much for a great stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die diens was uitstekend, baie dankie vir die lekker verblyf!
Ons was baie beïndruk met die kliëntediens - dit was uitstekend! Die kombuis was 'n bietjie klein, maar andersins ruim genoeg vir ons verblyf! Die beddens was baie gemaklik en die kamer was gesellig! Dankie vir die lekker verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Michelle, it was only a pleasure receiving you as our guests. We wish you could have stayed longer. But next time.
Alta B - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Dankie aan julle vir die besoek. Ek dra julle dankbaarheid oor aan die bestuur en staf. Sien julle gou weer. Shane.
Mandy J - Aug 2020
Algehele gradering
We had a lovely stay, thank you! Will definitely be back.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
You are most welcome Mandy - we hope to receive your family again soon. Appreciate the positive review.
Mariska C - Aug 2020
Algehele gradering
'n Uiters gerieflike, maklik bereikbare wegbreekplek. Lekker naby Pretoria.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Mariska, dankie vir die resensie. Ons sien uit daarna om julle, vriende en familie weer te kan ontvang in die bosveld.
Itumeleng M - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Itumeleng, thank you for the positive review. Following my Whatsapp discussion with you after your review, it is clear you were not happy that my manager and security officer requested you to lower your music at your unit despite us informing you before your arrival that music was not allowed at the units but only at the pool areas. We apologize for this as we in an effort to please all our customers needed to respond to a noise complaint received from other visitors, which you caused two nights in succession. We have proven to you that we value our customer service by going beyond and above our means and personally called you no less than 5 times while you were on route till late the evening of your arrival to ensure you were not lost. My manager also waited up to receive your way after the arrival time at 9 pm. We will continue to ensure the comfort of our customers, including yours. Kindest Regards.
Braam V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies en stil.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Braam, dankie vir die positiewe resensie. Ek dra julle waardeering oor aan ons bestuurder en personeel. Terloops die 6 addisionele eenhede wat ons besig was om op te gradeer tydens julle besoek is nou voltooi. Gevolglik maak dit nou moontlik om paartjies, met of sonder kinders, in enige van ons 20 luukse eenhede te kan akkommodeer, elk met eie lapa en braai. Ons sien dus uit daarna om julle gou weer te ontvang as paartjie of, soos jy kon sien, die hele familie en groep vriende. Baie dankie.
Barbara T - Aug 2020
Algehele gradering
We had a lovely time.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Barbara, thank you for your review. We are pleased that you had a wonderful experience with your family visiting our lodge and facilities in the area. We look forward to your next visit.
Corne Z - Mrt 2020
Algehele gradering
Voorsien in al ons behoefte vir 'n naweek terwyl ons seun by Camp Discovery was.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Corne
Dankie vir die kuiertjie met ons en die positiewe resensie. Sien julle graag gou weer.
Chantel D - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Chantel, ons moet vir julle sê baie dankie, want julle is wonderlike en waarderende kliënte. Kom kuier gerus weer om die vuurtjie.
Anna M - Nov 2019
Algehele gradering
Net die beste!
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Goeie dag Anna,
Dit was vir ons 'n groot vorreg om julle as groep te ontvang en te onthaal en bedien vir die naweek. Ek dra julle komplimente oor aan ons staf wat dit opreg sal wardeer dat hulle harde werk erken word. Ons sien uit om U nog vele kere te ontvang. Groete Shane (eienaar).
Christa G - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek vir 'n vinnige wegbreek.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Christa, baie dankie vir die resensie. Dit was net 'n voorreg om julle te kon ontvang. Julle gees en ook dankbaarheid vir dit wat ons graag aanbied was verblydend vir ons bestuur en staf wat hard werk om ons gaste net die beste diens te gee. Opreg waardeer.
Cindy B - Jun 2019
Algehele gradering
Great place, friendly host and will definitely recommend.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi Cindy, a humble appreciation for this kind review.
We take pride in providing a quality service to our clients. It therefore gives me great pleasure to convey this review to our staff and management as a well deserved compliment to their resilience to deliver only their best.
We hope to receive you next year during yet another sporting event at Camp Discovery.
Gerhard J - Mrt 2019
Algehele gradering
Bo verwagting.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Dankie vir die wonderlike resensie, Gerhard. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon ontvang. Ons hoop ons sien jullle gou weer.
Lerato M - Des 2019
Algehele gradering
Phenomenal.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Thank you for sharing your time with us. Hope to receive you and your family in the very near future.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Mpumi L - Des 2018
Algehele gradering
It's the best.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
We enjoyed having you visit us. Awesome as guests and always welcome. Hope to see you soon again.
Gerald Sipho D - Des 2018
Algehele gradering
It was the best place to go for holidays, everything was perfect, the rooms were clean and beautiful.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Dear Gerald,
Thank you for allowing us to welcome you to our lodge. Moreso, we are humbled by your review. We have as of March added air-conditioners to our units for ultimate comfort.
Hope to see you soon again.
Regards,
Maroela Treetop Lodge
Alet J - Des 2018
Algehele gradering
Goed geleë en goeie fasiliteite.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Dit was n voorreg om julle gesin te kon ontvang en huisves. Dankie.
Natacha P - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik, weg van stad se geraas.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Dit was vir ons 'n plesier om julle te kan ontvang. Kom kuier en rus weer by ons wanneer dit weer druk gaan.
Maria T - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, baie kuier spasie, vriendelike mense en personeel.
Lees meerMaroela Treetop Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie vir die resensie, ons het ons sukses net te danke aan besoekers soos julle wat die positiewe nastreef. Ja, daar is altyd ruimte vir verbetering en nie ons, of ander, kan hulself as volmaak beskou nie. Daarom neem ons julle positiewe gesindheid ter harte, maar steeds streef ons om nog beter te kan wees. Baie dankie julle was 'n groot groep wat ons elke dag dou voor dag tot laat uitgesien het om te bedien. Almal mense met oop en waarderende harte.
Francois N - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker om die naweek net af te skakel in die bos, veral met julle fantastiese geriewe.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en resensie. Dit was vir ons 'n plesier om julle te kan onthaal, en verblydend dat julle tyd kon kry om 'n bietjie te rus vêr weg van die alledaagse gejaag in die stad. Kom kuier gerus weer.
Chrisna O - Apr 2018
Algehele gradering
Maroela Treetop Lodge was extremely accommodating for our needs as we had a family weekend.
Lees meerMaroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi, thank you for your positive comments. We are so pleased your family of 30 plus, were all able to enjoy our facilities and spend quality time together. Must say utilizing the private venue fit for the group, added enormous value to your entertaining. Being valued customers, we look forward to receiving you again. Warmest regards, Shane, Linda and staff.
Ronelle M - Jul 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Hayley C - Jul 2017
Algehele gradering
Very comfortable and pleasant stay. Staff were friendly and we loved the cat.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Hi thank you for your positive comments. Being valued customers we look forward to receiving you again. Regards.
Chrizelle V - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en mooi maar swak bestuur.
Maroela Treetop Lodge se terugvoer
Die betrokke bestuurder is nie meer werksaam by ons nie. Adrie, ons nuwe bestuurder, het die leisels vroeg die jaar oorgeneem. Haar kwalifikasies, ondervinding en gasvryheid spreek boekdele met net positiewe ervarings wat verkondig word. Daar is en was nog altyd voltyds sekuriteit in diens by die Lodge. Geen insidente sedert 2007 en een van min plekke waar mens sonder om te sluit kan slaap of eenheid oop los en wild gaan besigtig of by die swembad ontspan. Dankie, ons bly trots op ons personeel en die netheid waarvoor hulle dag-in-en-uit sorg met ons kwaliteit diens en eenhede.
Giel V - Aug 2016
Algehele gradering
Ons "Definitive Bushveld Experience" was baie teleurstellend! Geriewe uitstekend - diens nie soveel nie. Miskien meer geskik vir raserige groepe?
Lees meerMaroela Treetop Lodge se terugvoer
Goeie Dag, dit is teleurstellend dat U hierdie ervaring gehad het en meerso omrede ek nie verwittig is van die gevalle deur julle of selfs die vele ander besoekers nie. Ek was persoonlik met U in kontak en is nie dienooreenkomstig ingelig nie. Ek het U ingelig dat die sekuriteit nie enige geraas sal nie duld nie en dat u hulle moet verwittig as daar dalk is. Ek kan nie voorspel hoe ander besoekers gaan optree nie - selfs nie hoe julle of hulle veralgemening stellings kan maak nie - Ek verban egter die 6 besoekers dadelik van enige verdere besoeke. Dankie egter vir die positiewe kommentaar oor ons geriewe - wat bygese inderdaad waarde vir geld is en waar ons gaste op vele sosiale media ons staf selfs op die naam persoonlik erken vir hulle uitstekende diens. Sterkte verder.
- Kapasiteit: 69 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang