Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela Treetop Lodge

  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maroela Treetop Lodge is aan die noordekant van die Dinokeng Wildreservaat geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir óf 'n ontspannings-, privaat- of korporatiewe wegbreek, funksies of troues, naby verskeie besienswaardighede.

Verblyf by Maroela Treetop Lodge bestaan uit 20 eenhede wat smaakvol versier is. Die grasdak-eenhede bestaan uit 'n oopplan-leefarea, met die slaapkamerarea toegerus met óf 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Hierdie eenhede beskik ook oor en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die onderste eenhede het ekstra buitestorte. Geriewe sluit in; 'n goed toegeruste kombuisie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n privaat lapa-stoep en braaistoep.

Alle eenhede is selfsorg. Gaste het toegang tot 'n volledig gelisensieerde kroeg, 'n sitarea met 'n TV, 'n swembad asook swembad en tennistafel.

Gaste wat die selfsorg-eenhede bespreek, kan teen 'n addisionele fooi van die 2 konferensielokale gebruik maak, elke venue beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer, eetkamer, boma en braai-area. Elke venue kan tussen 20-60 mense akkommodeer, het lugversorging en het toegang tot 'n swembadarea.

Spyseniering kan op versoek vir groepe van meer as 30 mense gedoen word.

Gratis veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, agter afstandbeheerde hekke. Maroela Treetop Lodge is naby Camp Discovery, Mongena, Mangwa en Kwalata Game Lodges, Mystic Monkeys asook ander korporatiewe en ontspanningsplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en gemaklik. Lekker gebly dankie.
Mei 2024
Kelly V
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, helpful, family oriented. Very nice and friendly staff. Very helpful and always willing to go the extra mile. Was exactly what w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Sarina S
Saam met vriende
5.0
Very relaxing surrounded by nature. Stayed very nice and enjoyed our time in the bush!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Matodi S
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Most peaceful place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Tiberius V
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker weekend stay away from it all. Great place and very friendly service!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Gaste dink Maroela Treetop Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b62bf51ff40819c406c1640f0574e298fedc45158b2149d2bac1b9d7ad89500023627de7efcc7c8a8fe93db42671bc4041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Portion 5 Rondefontein Pienaarsrivier 0420 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.320287796792 28.418334639282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang