Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroela Treetop Lodge

  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maroela Treetop Lodge is aan die noordekant van die Dinokeng Wildreservaat. Dié lodge bied gerieflike verblyf, ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, vir funksies of troues en is naby verskeie besienswaardighede geleë.

Ons bied verblyf in 20 smaakvol gemeubileerde eenhede. Elke grasdak-eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n slaapkamerarea met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede op die onderste verdieping het ook buitestorte. Ander geriewe sluit 'n goed-toegeruste kombuis, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot 'n privaat lapa, stoep en braaigeriewe.

Alle eenhede is selfsorg. Gaste het toegang tot 'n kroeg met 'n dranklisensie, 'n sitarea, swembad en pool- en tennistafel.

Gaste wat die selfsorg-eenhede bespreek kan gebruik maak van die 2 konferensie-venues teen 'n addisionele fooi. Elke venue beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea, boma en braai-area. Elke venue kan 20 tot 60 gaste akkommodeer, het lugversorging, en toegang tot 'n swembadarea.

Spyseniering kan voorsien word op versoek vir groepe van 30 gaste of meer.

Veilige parkeerplek vir voertuie is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. Maroela Treetop Lodge is naby Camp Discovery, Mongena, Mangwa and Kwalata Game Lodge, Mystic Monkeys en ander sake- en ontspanningslokale.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en gemaklik. Lekker gebly dankie.
Mei 2024
Kelly V
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, helpful, family oriented. Very nice and friendly staff. Very helpful and always willing to go the extra mile. Was exactly what w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Sarina S
Saam met vriende
5.0
Very relaxing surrounded by nature. Stayed very nice and enjoyed our time in the bush!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Matodi S
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Most peaceful place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Paul K
4.8
Die rustigheid en gemaklike bed het die verblyf die moeite werd gemaak. Baie rustig en netjies.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • Gaste dink Maroela Treetop Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b62bf51ff40819c406c1640f0574e298fedc45158b2149d2bac1b9d7ad89500023627de7efcc7c8a8fe93db42671bc4041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Portion 5 Rondefontein Pienaarsrivier 0420 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.320287796792 28.418334639282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang