Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroelani Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Maroelani Reserve
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Vincent O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent O

Diens was uitstekend. Enige navrae was vinnig hanteer.

Fransis bestuur Maroelani uitstekend. Ek as vegetarian was geen probleem vir hulle kombuis nie. Hulle gaan uit hulle pad uit om jou gelukkig te maak.

Elriette K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriette K

Heerlikste naweek.

Maroelani is nou ons gunsteling-boswegbreekplekkie. Francis en haar span is so gasvry. Ideale plek vir gesinne. Dankie, dit was 'n heerlike naweek. Ons sien baie uit na ons volgende kuier.

Wilri E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilri E

Puik kliëntediens, gerieflik en ligging is perfek.

Francis en haar span laat jou voel soos familie en geen versoek is moeite nie. Fantastiese kos en akkommodasie is luuks.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Seriska M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seriska M

Vriendelik en netjies.

Mooiste lodge, vriendelike personeel, heerlike kos. Sal verseker weer daar bly.

Christiaan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Werklike goeie gasvryheid, goeie mense en diens. En jou diere is welkom wat dit nog beter maak.

Het 'n baie genotvolle tyd gehad.

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Klaserie-weg/R40, Klaserie-weg, R40 Maroelani Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847a05e8012b639a90713e49d48cfce8c223cc1dff1aa23ae15057000e5c83cae13af5a95b2166a5250a3d9df19217370a32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Off Klaserie Road/R40 Klaserie Rd, R40 Maroelani Private Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -24.233831657202 30.888552330472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang