Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maroelani Reserve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Vincent O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Diens was uitstekend. Enige navrae was vinnig hanteer. Fransis bestuur Maroelani uitstekend. Ek as vegetarian was geen probleem vir hulle kombuis nie. Hulle gaan uit hulle pad uit om jou gelukkig te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elriette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Heerlikste naweek. Maroelani is nou ons gunsteling-boswegbreekplekkie. Francis en haar span is so gasvry. Ideale plek vir gesinne. Dankie, dit was 'n heerlike naweek. Ons sien baie uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilri E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Puik kliëntediens, gerieflik en ligging is perfek. Francis en haar span laat jou voel soos familie en geen versoek is moeite nie. Fantastiese kos en akkommodasie is luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Seriska M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Vriendelik en netjies. Mooiste lodge, vriendelike personeel, heerlike kos. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Werklike goeie gasvryheid, goeie mense en diens. En jou diere is welkom wat dit nog beter maak. Het 'n baie genotvolle tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Klaserie-weg/R40, Klaserie-weg, R40 Maroelani Private Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA847a05e8012b639a90713e49d48cfce8c223cc1dff1aa23ae15057000e5c83cae13af5a95b2166a5250a3d9df19217370a32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Off Klaserie Road/R40 Klaserie Rd, R40 Maroelani Private Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -24.233831657202 30.888552330472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang