Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maropeng Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reservation Desk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Maropeng Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marius O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O

Heerlike wegkoms uit die stad.

Pragtige landskap en ligging met fantastiese uitsigte vanuit die kamer. Die personeel was vriendelik en verwelkomend en die diens en kos was uitstekend. Ek het geen klagtes nie behalwe dat die TV-kas in die kamer bietjie aandag en onderhoud nodig het. Ons sal beslis terugkeer vir toekomstige verblyf.

Jenine B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine B

Lekker gerus!

Baie lekker gebly. Kos was die absolute hoogtepunt!

Yvonne N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N

Amazing.

Staff were lovely and we enjoyed our stay. We have stayed there before.

Cornelius D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius D

Please refer above.

It was an amazing experience and very enjoyable. The accommodation was perfect and extremely clean, and the staff were very helpful and friendly.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Carel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel D

Lekker hotel, goeie ligging, lekker kos, so-so diens.

Ons het twee aande hier deurgebring. Baie lekker buffetontbyt en smaaklike aandetes. Al die gedekte plekke vir ontbyt is binne, sou lekker wees om dit buite te geniet en die heerlike weer en uitsig te gebruik. Geen probleem, maar jy moet maar van die tafels binne eetgerei ens. uitneem. Diens is met tye goed maar 'n paar van die restaurantpersoneel het gelyk asof hulle nie regtig daar wou wees nie. 'n Goeie ondervinding wat met 'n bietjie ekstra moeite van die personeel, uitstekend kan wees.

Josua L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josua L

Good food and service.

The pool was non-operational and not declared when booking but only on arrival.

Adeliade T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeliade T

Fabulous stay, amazing staff, breathtaking views.

See stars.

Lizet S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizet S

Lieflike uitsig, vriendelike personeel.

Lieflike uitsig! Personeel is baie vriendelik. Die stort seël nie dig nie, wat 'n nat badkamervloer tot gevolg het na afloop van jou stort. Die ontbyt was nie te waffers nie. Sampioene en hashbrowns was uit voorraad wat aangebied is as deel van jou ontbyt.

Wian D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wian D

Scenic views, clean comfortable room.

Very neat room. Nice view. Good breakfast.

Elize D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Sou net meer DSTV-kanale wou hê.

Felicia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia S

Enjoyed our stay. And the nature, it is refreshing. I wish I could have stayed longer.

If you love nature then you will enjoy your stay. Friendly staff, food, cleanliness.

Felicia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia S

I enjoyed it to the fullest.

Dinner was not that wow but breakfast was perfect.

Angela J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela J

A relaxing, beautiful and enriching time.

I am a Professor at University of KwaZulu-Natal and stayed there with two Professors from University of Helsinki, Finland. A place to visit with a large group of colleagues.

Elizabeth B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Uitstekende ligging. Ontspannende atmosfeer en heerlike restaurant.

Heerlike wegkoms uit die stad. Stil en rustige ligging. Baie lekker restaurant.

Liesel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V

Relaxed with beautiful scenery and lovely food.

Surprisingly undeveloped view. Staff is friendly. Relaxed family atmosphere. Close to cradle sights.

Mariette P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette P

Perfek!

Goed geleë, stil omgewing, pragtige uitsig. Mooiste mooiste sonsondergang!

Marinda R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Pragtige plek tussen die berge!

Uitstekende ligging en die personeel het ons vriendelik ontvang. Kamers ruim en netjies, alles tot jou beskikking. Ontbyt heerlik.

Vanaf
Vanaf R2 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R400, Wieg van die Mensdom, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA381cbf365caaf023847ed0717c1e7fcdd14a4b5639294ac6741fbe2a226df80d17f20503b9d2aed4f92db9e7bb4a6d2aa422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off the R400 Cradle of Humankind 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.964489449925 27.664407409312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang