Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maropeng Boutique Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marius O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike wegkoms uit die stad. Pragtige landskap en ligging met fantastiese uitsigte vanuit die kamer. Die personeel was vriendelik en verwelkomend en die diens en kos was uitstekend. Ek het geen klagtes nie behalwe dat die TV-kas in die kamer bietjie aandag en onderhoud nodig het. Ons sal beslis terugkeer vir toekomstige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker gerus! Baie lekker gebly. Kos was die absolute hoogtepunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. Staff were lovely and we enjoyed our stay. We have stayed there before.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Please refer above. It was an amazing experience and very enjoyable. The accommodation was perfect and extremely clean, and the staff were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Lekker hotel, goeie ligging, lekker kos, so-so diens. Ons het twee aande hier deurgebring. Baie lekker buffetontbyt en smaaklike aandetes. Al die gedekte plekke vir ontbyt is binne, sou lekker wees om dit buite te geniet en die heerlike weer en uitsig te gebruik. Geen probleem, maar jy moet maar van die tafels binne eetgerei ens. uitneem. Diens is met tye goed maar 'n paar van die restaurantpersoneel het gelyk asof hulle nie regtig daar wou wees nie. 'n Goeie ondervinding wat met 'n bietjie ekstra moeite van die personeel, uitstekend kan wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Good food and service. The pool was non-operational and not declared when booking but only on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adeliade T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Fabulous stay, amazing staff, breathtaking views. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Lieflike uitsig, vriendelike personeel. Lieflike uitsig! Personeel is baie vriendelik. Die stort seël nie dig nie, wat 'n nat badkamervloer tot gevolg het na afloop van jou stort. Die ontbyt was nie te waffers nie. Sampioene en hashbrowns was uit voorraad wat aangebied is as deel van jou ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wian D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Scenic views, clean comfortable room. Very neat room. Nice view. Good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reservation Desk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R400, Wieg van die Mensdom, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA381cbf365caaf023847ed0717c1e7fcdd14a4b5639294ac6741fbe2a226df80d17f20503b9d2aed4f92db9e7bb4a6d2aa422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off the R400 Cradle of Humankind 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.964489449925 27.664407409312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang