Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marose Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sammy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very nice place indeed. A very peaceful and extremely clean place. My partner and I loved it so much. Thank you very much for your welcoming heart. We will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne R
1 nag
5.0
Mrt 2024

Welkome ontvangs en skoon, netjiese huisie naby die natuur. Ek en my seun het ver gereis en welverdiende nagrus in 'n skoon, netjiese huisie gehad. Warm water en gasvryheid is baie welkom. Ek sal vir seker die huisie aanbeveel vir iemand wat wil oornag of vir 'n naweek wil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Marose Cottage
Baie dankie. Kom loer gerus weer in.

Paul A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastic getaway for a peaceful relaxing stay. What a wonderful gem of a place. Super clean and comfortable, sitting on the patio with a sundowner is amazing. Our hosts Ella and Hardy are wonderful people and we're available if needed. Gas stove means you don't have to worry about load shedding and everything is available to make the stay as comfortable as possible. We had an amazing week.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntando M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

We wanted a longer stay but things didn't go as planned. Ella the host is amazing. The cottage is beautiful and homely. The furniture and design of the interior space is beautiful and matches the beauty you see in the advertising photographs. I highly recommend this. Its a good place. Would love to return to it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Marose Cottage
Thank you, hope to see again.

Bruce B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

We had a lovely, restful overnight stay at Marose Cottage. The cottage is spacious for two people, well-appointed, attractive and clean. The setting is peaceful and quiet, especially since this cottage is not part of a holiday resort. We enjoyed relaxing on the verandah and watching the birds. Ella was an excellent hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Marose is 'n pragtige plekkie! Ons het baie lekker gebly. Ella en personeel was baie behulpsaam. Sal beslis weer daar bly as ons weer Rustenburg toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Marose Cottage
Goeie dag, dit was net 'n plesier en sien uit na jul volgende besoek.

Sonja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Marose is die volgende vakansie plek of naweek wegbreek waarheen jy moet gaan. Ons het vreeslik lekker gebly by Marose Cottage en sal dit hoogs aanbeveel. As jy wil rus kry vir jou siel is hierdie die plek om heen te gaan. Die Cottage is op 'n plaas en dit is net ongelooflik lekker om hier te bly en 'n mens ontspan so lekker. Die cottage is so lekker ingerig met alles wat jy benodig. Ella is 'n baie oulike gasvrou en maak seker dat jy alles het en dat jy jou verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brunhilde F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Peaceful, convenient, tranquil. The cottage is situated on a peaceful and well-kept farm, surrounded by a lovely flower garden. The accommodation was neat, comfortable, beautifully furnished and had all we needed for two nights stay. Our friendly host Ella was welcoming, tended promptly to our requests and respected our privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 187, Plaas 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28e9e73f353016ae94217d3334c11f461df678267a5c6a69e9e594cbb573ea12e8516c8c086b8fa6726ae90ee9810ecb8f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Portion 187 Farm 336 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.802266390104 27.362903603061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang