Marose Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 187, Plaas 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Marose Cottage is 'n bekoorlike kothuis op 'n kleinhoewe 23 km vanaf Rustenburg. Die knus kothuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Heerlike plaasontbyt of aandete is op versoek beskikbaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke en stoele. Daar is 'n aparte studeerarea vir sakereisigers.
Gaste kan op die stoep sit en die pragtige uitsig oor die tuine, skadubome en perde in die verte aanskou. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Deel 187, Plaas 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
- Gaste dink Marose Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 187, Plaas 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes