Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marrakech Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Katja H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderful! What a beautiful place to stay! We are so glad we booked at Marrakech. Wonderful! What a beautiful place to stay! We are so glad we booked at Marrakech Guest House and would highly recommend it to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag
5.0
Aug 2023

Ons kuier altyd lekker by Marrakech, dis stil en mooi. Pragtige huis en dekor, stil omgewing, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Relaxing, just what I needed. The guest house was really beautiful. Hennie has been a great host. Loved the town location with some wildlife wandering around. Thank you for having us, we will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Great. A great venue, pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Baie netjies plek. Baie nice gewees, biki ongelukkig oor paar klein goedjies gewees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand/Andrea
Marrakech Guest House
Hi Johan, baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly jy het dit geniet. Ek is jammer om te sien alles was nie volgens verwagting nie en sal graag wil hoor waar kan ons verbeter. Sal jy asb. so gaaf wees om vir ons 'n epos te stuur met die nodige inligting. Baie dankie.

Brent C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Quiet, relaxing and able to relax. Great alternative to hotels in the Bloemfontein city centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel N
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Nov 2023

Kort dringende aandag en herstelwerk. Fout op webblad was wat my oog gevang het, maar ons kamer was geensins op standaard nie. Daar is baie herstel- en opknappingswerk wat aan die plek gedoen moet word. Die badkamervensters is stukkend, die stort lek, die teëls is gebreek, daar is waterskade aan die mure en platvloere, en alles is vol stof.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Melissa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Puik diens! Vriendelike ontvangs en skoon. Ons was goed ontvang, baie skoon en netjies. Pragtige plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Perfek. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg F
1 nag
5.0
Mrt 2022

Baie rustig en vreeslike mooi tuin. Ek was ongelukkig net een aand daar, so het nie rerig geleentheid gehad om die swembadarea te geniet nie. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand/Andrea
Marrakech Guest House
Baie dankie vir die teruvoer, ek waardeer dit opreg. Hoop om you gou weer te sien. Vriendelike groete aan ons almal by Marrakech.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wynand/Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselslaan 5, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA548414d9f47bbef38753a600995c0180379a9a3fc0ce753f18bb23b7a37ce188bbee653b691c8b80a6fd915f2a148f92eef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 5 Wessels Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.058975 26.136501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang