Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marrakesh

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Markus H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Spacious lovely house fully equipped. Fantastic host Sheila. Fantastic host Sheila, very friendly and smart lady. Love our stay, spacious and wheelchair friendly for my mom. Love the layout, very open plan, and bedrooms spacious, comfortable, and clean. If you want a nice fully equipped house, book this one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Heerlike vakansiehuis. Marrakesh is 'n lieflike huis met 'n groot en netjiese erf. Die huis is ruim en goed ingerig. Heerlike kuierhuis vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zoie
Marrakesh
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat jy 'n wonderlike tyd gehad het en gelukkig is. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te sien. Marrakesh.

Anthea B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Great for young teens. The pool table and outdoor space were a great hit with the young teens - lots of space to kick a ball and throw the frisbee. I did have some issues with the light bulbs in one room - just don't use the main light because they stay on but then slowly fade off. Close to the beach and we felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zoie
Marrakesh
Thank you so much for the review. We are so happy that you had a wonderful time. We have sorted the load shedding bulbs, so hopefully we will not have issues in the future. We look forward to seeing you in the near future. Marrakesh.

Joycelyn W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Very nice peaceful and quiet area. Beautiful scenery of ocean and nature. We had some issues with the place, but Zoë quickly sorted out any and all issues we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nadet R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Dit is 'n baie lekker vakansiehuis met braaigeriewe. Die dakligte het almal 'loadshedding'-globes wat glad nie afskakel in die aand nie. Gebruik eerder die bedlampies, anders kry mens nie slaap nie. Die WiFi is nie baie sterk nie en ons moes versoek dat dit weer opgekikker word. Die lekker groot grasperk word glad nie onderhou nie en is onloopbaar. Mens kan glad nie daarop krieket speel nie. Dit het ook glad nie 'n see-uitsig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zoie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R4 100
R4 100 R2 870
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 100
R4 100 R2 870
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-weg 3936, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100e3803913b1a469c291f28306a44b14ef078c2720d2570d06d674d8cf6638ceafdcfb5dbc4e64a6bd2e5477b67d293c39e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 100 nouVanaf R2 870 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 3936 Disa Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366441132904 18.896131519603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang