Marrakesh
Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa-weg 3936, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 100R2 870 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Marrakesh is 'n pragtige strandhuis met 'n ontspanne gevoel in Bettysbaai. Dit bied selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Al die kamers het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en daar is nog 'n aparte toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, lugbraaier, oebroodjierooster, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met Google Chromecast, etenstafel, pooltafel en 'n binnebraai. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir 2 ekstra gaste. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n Lapa met 'n vuurput en sitplek in die skaduwee.
Marrakesh is net oorkant die see en is naby verskeie plaaslike geriewe en aktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Zoie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Disa-weg 3936, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Marrakesh het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa-weg 3936, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang