Marrick Safari
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers waarvan die eerste een 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n bad. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit skaduparkeerplek en 'n braai-area in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 5 slaapkamers waarvan 2 elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed het en een 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n enkelbed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die derde badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die sitarea is oopplan na die kombuis en het sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n braai-area en skaduparkeerplek in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die sitarea en eetarea is oopplan na die kombuis en het 'n TV. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook braaigeriewe, 'n tuin-uitsig en onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebroodsuite in die gastehuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, of die perfekte verblyf vir 'n troue op Marrick Safari. Geriewe in die suite sluit 'n yskassie, WiFi en lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit lugversorging in.

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Aparte gastetoilet is beskikbaar. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, asook 'n eetarea en 'n sitarea. Gaste is welkom om die braaigeriewe te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang