Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marrick Safari

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Brett B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great experience! Stay was great thank you. Norman is a star! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lieflike plek met vriendelikheid. Die verblyf was netjies en baie gerieflik. Vriendelike mense en ontvangs. Baie lekker gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Very enjoyable. I will definitely book there again. It was a bit difficult to find initially, as the location pin they sent us did not work. The lady that helped us, however, gave us directions, and once we found it, it was very easy. The place is very close outside Kimberley, but far enough to experience the bush. It is very comfortable, very neat, and it was a real pleasure to stay there. Everything was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Susan F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Pragtige, rustige, skoon plek. Ons het in Impala gebly. Dis het soos vakansie gevoel. Goed toegeruste selfsorgblyplek, uiters netjies en skoon met wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Marrick Safari
Hallo Susan Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Christian H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Uitstekend! Wat 'n ongelooflike plek om te kom ontspan, veld, ongelooflike mooi sonsondergange met sterre wat die diepte ingaan. Die eienaars en personeel, almal was uitmuntend en het uit hulle pad gegaan om ons te laat welkom voel. Selfs vir my verloofde laat spesiaal voel met sy 40ste verjaarsdag road trip. Ons kom maak vir seker weer 'n draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Marrick Safari
Hallo Christian Baie dankie vir julle ondersteuning en die goeie terugvoering. Ons wardeer dit opreg. Baie bly dat ons jul ervaring spesiaal kon maak. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike Groete, Marrick Safari

Johann J
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Kuier was lekker. Alles was egter bietjie "oud". Was die eerste week in Januarie. Die aircon se remote het nie gewerk nie. Braaiput was vol as. Die ys en vrieskas was af toe ons arriveer. Plaaswerf maak onnetjies. Op positiewe noot - goeie waarde vir geld. Huisie volledig toegerus en vriendelik ontvang.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Rustige atmosfeer, vriendelike ontvangs. Het ons verblyf geniet. 'n En-suite badkamer sal 'n aanbeveling wees, in sekere areas. Nie gemaklik om sodanige geriewe te deel veral as dit nie jou huisgesin is nie. Andersins was dit 'n aagename verblyf. Vriendelike ontvangs.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trevor
Marrick Safari
Hallo Helen Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word wardeer. Indien jul weer van ons akkommodasie wil gebruik maak vrae asseblief vir 'n cottage waar jul meer privaat kan wees en ook 'n eie badkamer gerief sal hê. Ons sal met graagte help, waar ons kan. Vriendelike groete Marrick Safari Span

Christiaan O
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2022

Regte boservaring. Was 'n genotvolle kuier. Enigste negatiewe is dat die jagseisoen die beweging in die bos beperk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Marrick Safari
Goeie dag, Baie dankie vir positiewe terugvoering. Jammer vir die ongerief rakende die Jag. Hoop egter ons sal julle weer sien. Vriendelike Groete Marrick Safari Span

Elize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2022

Die huis is baie netjies, mense vriendelik. Maar die braai-area is baie swak. Die sink dak is geroes en vol gate, dit was onder water met die reën ons kon nie daar gebraai het nie, dak moet eers herstel voor mense weer hier bly. Dit was regtig 'n gemors.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzlkOEDpJaZtLNYZzoej8a7rWkz7ZriUeLYkde2glpUCCrsmOCy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 R357 Douglas Road Kimberley 8305 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.777949 24.611146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang