Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marrick Safari

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 33 resensies vir Marrick Safari
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Brett B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett B

Great experience!

Stay was great thank you. Norman is a star! Thank you!

Kobus B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Lieflike plek met vriendelikheid.

Die verblyf was netjies en baie gerieflik. Vriendelike mense en ontvangs. Baie lekker gekuier, dankie.

Daniel M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Very enjoyable. I will definitely book there again.

It was a bit difficult to find initially, as the location pin they sent us did not work. The lady that helped us, however, gave us directions, and once we found it, it was very easy. The place is very close outside Kimberley, but far enough to experience the bush. It is very comfortable, very neat, and it was a real pleasure to stay there. Everything was there.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Susan F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Pragtige, rustige, skoon plek.

Ons het in Impala gebly. Dis het soos vakansie gevoel. Goed toegeruste selfsorgblyplek, uiters netjies en skoon met wonderlike diens.

Marrick Safari se terugvoer

Hallo Susan

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Marrick Safari
Christian H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian H

Uitstekend!

Wat 'n ongelooflike plek om te kom ontspan, veld, ongelooflike mooi sonsondergange met sterre wat die diepte ingaan. Die eienaars en personeel, almal was uitmuntend en het uit hulle pad gegaan om ons te laat welkom voel. Selfs vir my verloofde laat spesiaal voel met sy 40ste verjaarsdag road trip. Ons kom maak vir seker weer 'n draai.

Marrick Safari se terugvoer

Hallo Christian
Baie dankie vir julle ondersteuning en die goeie terugvoering.
Ons wardeer dit opreg.
Baie bly dat ons jul ervaring spesiaal kon maak.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete,
Marrick Safari

Marrick Safari
Johann J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Kuier was lekker. Alles was egter bietjie "oud".

Was die eerste week in Januarie. Die aircon se remote het nie gewerk nie. Braaiput was vol as. Die ys en vrieskas was af toe ons arriveer. Plaaswerf maak onnetjies. Op positiewe noot - goeie waarde vir geld. Huisie volledig toegerus en vriendelik ontvang.

Helen B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen B

Rustige atmosfeer, vriendelike ontvangs. Het ons verblyf geniet.

'n En-suite badkamer sal 'n aanbeveling wees, in sekere areas. Nie gemaklik om sodanige geriewe te deel veral as dit nie jou huisgesin is nie. Andersins was dit 'n aagename verblyf. Vriendelike ontvangs.

Marrick Safari se terugvoer

Hallo Helen

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word wardeer.

Indien jul weer van ons akkommodasie wil gebruik maak vrae asseblief vir 'n cottage waar jul meer privaat kan wees en ook 'n eie badkamer gerief sal hê. Ons sal met graagte help, waar ons kan.

Vriendelike groete
Marrick Safari Span

Marrick Safari
Christiaan O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan O

Regte boservaring.

Was 'n genotvolle kuier. Enigste negatiewe is dat die jagseisoen die beweging in die bos beperk.

Marrick Safari se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir positiewe terugvoering.

Jammer vir die ongerief rakende die Jag.

Hoop egter ons sal julle weer sien.

Vriendelike Groete
Marrick Safari Span

Marrick Safari
Elize R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize R

Die huis is baie netjies, mense vriendelik.

Maar die braai-area is baie swak. Die sink dak is geroes en vol gate, dit was onder water met die reën ons kon nie daar gebraai het nie, dak moet eers herstel voor mense weer hier bly. Dit was regtig 'n gemors.

Reinette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette V

Gerieflik en skoon, maar kort aandag.

Die lugversorger in die kombuis het nie gewerk nie. Die lugversorger in kamer 3 het erg gelek. Twee van die bedlampies in kamer 1 het nie gewerk nie. Ons was geskuif na 'n ander eenheid omdat ons honde gehad het, alhoewel die webwerf duidelik gesê het troedeldiere is welkom en ons het dit vooraf so gereël.

Mark L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark L

Rustic game farm stay.

We stayed in the Hunter's cottage which lived up to the expectation of a basic yet well appointed old farmstead cottage in the bush. A big bag of wood was most welcomed for braaing purposes. Just had difficulty contacting the office / reception when arriving at gate. Tried all five numbers displayed at least 3 times each before finally being answered and allowed access.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Adriaan P V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan P V

A bit disappointing.

Very friendly people, but. We booked the cottage, but had to stay in the big house [sharing]. No hot water, only one toilet working [sort of]. Woken up at 23:30 for no reason at all.

Henk W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Henk W

Meer verwag.

Dis op ’n wildsplaas, maar die verblyf is in ’n ou gebou reg langs die plaashuis op die werf. Nie in die wildskamp nie.

Deslyn S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deslyn S

Lieflik.

Sal definitief weer besoek.

Belinda P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P

Pragtige ou plaashuis, stylvolle kamer.

Dankie vir die heerlike kaggelvuur op 'n koue aand!

Cecile S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Uitstekene verblyf in die Jagtershuisie. Stil, skoon, goed toegerus en besonder ruim.

Ideale plek om te oornag naby Kimberley. Die wild op die plaas is 'n bonus om te sien. Die Jagtershuisie is besonder ruim met die grootste badkamers wat ek in 'n lang tyd gesien het. Winchester kamer het 'n dubbelbed en groot en suite-badkamer en die Holland Holland kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens met ’n en suite-badkamer. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Koop 'n groot sak hout vir R60 maar onthou asb. vuurhoutjies as jy nie rook nie Baie yskasgeriewe. Sal beslis weer hier in dieselfde huis oornag.

Marrick Safari se terugvoer

We thank you kindly for your feedback. Your review means a lot to us!
We are so happy that you are satisfied with your stay at Hunter's Cottage. Our sincerest apologies for not seeing the matches and firelighters for you. This is a mistake on our part. We look forward to correcting this issue and exceeding your expectations when you return!
Kind Regards
The Marrick Team

Marrick Safari
Andries W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W

Baie geniet.

Geniet behalwe inperkings maak alles moeilik. Die lodge is goed geleë.

Jacobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus B

Ons het net een nag geslaap in 'n ruim ou plaashuis; dit was netjies skoon en goed toegerus!

Ons het 'n hele plaashuis vir twee van ons gehad. Alhoewel dit 'n ou gebou was het alles gewerk. Daar was warm water vir stort en die kombuis het alles gehad wat nodig was. Selfs vuurmaak hout was verskaf.

Heidi E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi E

Pleasant overnight stay.

Restful overnight stay in beautiful surroundings. Lovely cottage and braai area. Unfortunately kitchen and especially kitchen cupboards was disappointing, needs attention.

Leonie M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M

Generous and hospitable staff made our stay truly special.

We chose Marrick from a number of options based on value for money and what they offered. They exceeded our expectations in every way. The family suite was huge and incredibly comfortable and the staff warm and friendly. The setting is just gorgeous and the variety of wildlife we saw was incredible.

Marrick Safari se terugvoer

We thank you kindly for your feedback. Your review means a lot to us!
We look forward to exceeding your expectations when you return to Marrick.
Kind Regards
The Marrick Team

Marrick Safari
Denise B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denise B

Beeldskone en rustige wegbreek.

Die eenheid was netjies en goed toegevoer. Dit was gemaklik en gerieflik en absoluut beeldskoon. Dit is beslis 'n lekker wegbreek!

Jacqueline C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline C

Fotos of webtuiste is misleidend.

Ons het in die Impala Cottage/Huis tuisgegaan. Dit het voorgekom of die eenheid baie lanklaas skoongemaak was en dat daar ook geen instandhouding gedoen word nie. Geen elektrisiteit vir die tyd wat ons daar tuisgegaan het nie. Die foto's op die webtuiste is baie misleidend omdat dit glad nie lyk soos voorgestel is nie. Dit was ook 'n probleem om by die hek uit te gaan, die kontaknommer op die hek was nie beskikbaar nie.

Lesly B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesly B

Relaxing. Quiet.

Fantastic experience. Excellent service. Friendly people.

Corrie A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie A

Een heerlijk rustige plek, fijn zwembad en prachtig logeerhuis. Ook diner en ontbijt wat uitstekend.

Prachtige lokatie, rustig, mooi zwembad, mogelijkheden om te wandelen. Ook ochtendrit om dieren te voeren was aangenaam, kortom we zijn zeer tevreden.

Annelene V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene V

Baie lekker gebly.

Heerlik gekuier en geëet. Goeie diens en gasvryheid.

Yolanda B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Rustig.

Ons het baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik en die werkers vriendelik. Die enigste klagte is die kom en gaan by die hek. Ek stel voor 'n gas moet 'n remote kry en nie elke keer hoef te bel nie.

Serena N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Serena N

Die kos was lekker met 'n heerlike swembad maar die plek is verwaarloos, slordig en ons het geen inligting ontvang nie.

Ons het al by baie plekke oornag waar die gasheer ons vriendelik ontvang het. Ons oornag pryse was dieselfde. Van die lugversorging-eenhede was buite werking en waar die skakelaars vir die ligte is, is nie verduidelik nie.

Jan M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M

Goeie akkommodasie. Goeie waarde vir geld.

Selfsorg eenheid het als wat iemand nodig het om gemaklik te kan oorbly. Rustige atmosfeer.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lourens V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Geen probleme.

Wou graag plaas-atmosfeer beleef. Was presies dit!

Carlien T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien T

Gerieflike en netjies oornagplek met alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzlkOEDpJaZtLNYZzoej8a7rWkz7ZriUeLYkde2glpUCCrsmOCy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 R357 Douglas Road Kimberley 8305 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.777949 24.611146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang