Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marrick Safari

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marrick Safari is net 12 km vanaf Kimberley en bied gerieflike verblyf op 'n wildsplaas wat uit 3000 ha se ongerepte grasveld bestaan

Verblyf is in 'n herehuisstyl-gastehuis met 5 aparte slaapkamers beskikbaar en dit was die oorspronklike plaasopstal by Marrick. Die huis is opgeknap en weerspieël die elegante atmosfeer van 'n vervloë era. Die gastehuis spog met 'n sitkamer en 'n eetkamer met 'n kaggel. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area, 'n swembad en 'n grasperk wat vir buitelug-aktiwiteite geskik is.

Verblyf word ook in 4 selfsorgkothuise gebied en dit sluit Country Cottage, Guinea Fowl Cottage, Impala Cottage en Hunter's Cottage in.

Aktwiteite op die plaas sluit begeleide wildritte, fietsry, voetslaan, nagritte en nuwe skuilings vanwaar gaste voëls en wild kan dophou. Marrick Safari het ook 2 konferensiekamers wat vir troues en funksies geskik is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Johann T
5.0
Ontspannend geesvervullend. Ek het lekker. Almal was vriendelik en baie behulpsaam. Die plek is 'n moet vir 'n oudhede liefhebber. Suid-Afrikaners moe...
Sien meer
Nov 2024
Beate W
5.0
Very good value for money and super clean. I enjoyed the silence out there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Eleanor H
5.0
Well worth another visit. Beautiful surroundings and charming hosts and staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Brett B
5.0
Great experience! Stay was great thank you. Norman is a star! Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Kobus B
5.0
Lieflike plek met vriendelikheid. Die verblyf was netjies en baie gerieflik. Vriendelike mense en ontvangs. Baie lekker gekuier, dankie.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
  • Gaste dink Marrick Safari het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzlkOEDpJaZtLNYZzoej8a7rWkz7ZriUeLYkde2glpUCCrsmOCy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 R357 Douglas Road Kimberley 8305 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.777949 24.611146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang