Marrick Safari
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marrick Safari is net 12 km vanaf Kimberley en bied gerieflike verblyf op 'n wildsplaas wat uit 3000 ha se ongerepte grasveld bestaan
Verblyf is in 'n herehuisstyl-gastehuis met 5 aparte slaapkamers beskikbaar en dit was die oorspronklike plaasopstal by Marrick. Die huis is opgeknap en weerspieël die elegante atmosfeer van 'n vervloë era. Die gastehuis spog met 'n sitkamer en 'n eetkamer met 'n kaggel. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area, 'n swembad en 'n grasperk wat vir buitelug-aktiwiteite geskik is.
Verblyf word ook in 4 selfsorgkothuise gebied en dit sluit Country Cottage, Guinea Fowl Cottage, Impala Cottage en Hunter's Cottage in.
Aktwiteite op die plaas sluit begeleide wildritte, fietsry, voetslaan, nagritte en nuwe skuilings vanwaar gaste voëls en wild kan dophou. Marrick Safari het ook 2 konferensiekamers wat vir troues en funksies geskik is.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
- Gaste dink Marrick Safari het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R357 Douglasweg, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang