Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martha's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainside Boulevard 18, Mansfield, Gordonsbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Martha's Place is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Mansfield, Gordonsbaai. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, ketel, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien, enkelplaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n balkon met 'n see- en berguitsig, asook 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek met 'n alarmstelsel en outomatiese hek is by die ingang beskikbaar. Daar is verskeie winkels soos Woolworths, Spar, Checkers, Laundrette en eetplekke soos KFC en Spur naby die verblyf. Daar is ook pragtige wynplase in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michaela A
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. The night was very nice. Wish we could've stayed longer. Martha was very welcoming and made us feel comfortable. I'll recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Etienne S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, veilig. Kan definitief aanbeveel. Pragtige verblyf met 'n uitsig. Sal definitief weer kom kuier. Dankie.
Jan 2025
Maryna S
Besigheidsreis
5.0
Harts plekkie sal enige tyd weer daar tuis gaan. Pragtige plekkie met die mooiste stoepie en uitsig oor die Helderberg. Baie lekker gebly, baie veilig...
Sien meer
Jan 2025
Gerhard V
5.0
Gemaklik, skoon, gerieflik, ontspannend, waarde vir geld. Die eenheid het 'n baie mooi uitsig van die see en berge en is baie gerieflik en gemaklik. D...
Sien meer
Jan 2024
Anthony Godfry M
Saam met lewensmaat
4.0
Sal akkommodasie definitief aanbeveel. Baie lekker gekuier. Baie skoon en netjies. Ruim akkommodasie. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mountainside Boulevard 18, Mansfield, Gordonsbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Martha's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainside Boulevard 18, Mansfield, Gordonsbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76b109bbf8e7fc6ec5322f47fde04581ee5321cc63cdbd31a000345aec38527db2f6c8c5215817cb9ba43c7dd6832d199087?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 18 Mountainside Boulevard Mansfield 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.155170595261 18.881772071716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang