Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martha's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainside Boulevard 18, Mansfield, Gordonsbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Martha's Place is 'n lieflike selfsorgwoonstel met sy eie privaat ingang op die gasheer se perseel in Mansfield, Gordonsbaai, met slaapplek vir 2 gaste wat 'n rustige oornagplek soek.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-induksiestoof, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n eenplaatgasstoof, asook eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi-toegang word voorsien.

Die woonstel het 'n balkon met pragtige see- en berguitsigte, asook 'n Weber-braai. Daar is veilige, onderdakparkeerplek by die ingang met 'n alarmstelsel en 'n outomatiese hek. Nabygeleë winkels sluit in Woolworths, Spar, Checkers, Laundrette, en verskeie eetplekke soos KFC, Spur, ens. Pragtige wynlandgoedere is in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Mountainside Boulevard 18, Mansfield, Gordonsbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Martha's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainside Boulevard 18, Mansfield, Gordonsbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76b109bbf8e7fc6ec5322f47fde04581ee5321cc63cdbd31a000345aec38527db2f6c8c5215817cb9ba43c7dd6832d199087?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 18 Mountainside Boulevard Mansfield 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.155178684461 18.881757289771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang