Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martilda Golf Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martilda-rylaan 762, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 999 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Martilda Golf Estate is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die Langebaan Country Estate in Langebaan. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek aan die Weskus aangesien die landgoed baie geriewe en doendinge op die perseel het.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 5 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die opwaskamer beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste buite het 'n lieflike patio met braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om saans te ontspan terwyl die vuur brand. Gaste het volle toegang tot die landgoed se geriewe wat 'n tennisbaan, 'n gesondheids- en skoonheidspa, 'n speelgrond vir kinders asook 'n vlugbalveld insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Martilda-rylaan 762, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Martilda Golf Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martilda-rylaan 762, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf081f7fc670a03c889bb68fd19119e2badf052b866d3ce1fd67c3454500f6567a238177c24b88bfba0fdd159fbc47998d72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 999 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 762 Martilda Drive Langebaan Country Estate 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.082132 18.049463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang