Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martin' Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Renee P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige uitsig, wonderlike gasvryheid en baie gerieflik. Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig. Ons was lekker bederf met vrugte en sjokolade in die eenheid. Pragtig skoon en baie gerieflik. Baie vriendelike diens en baie akkommoderende eienaar. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A magical experience with breathtaking views, great hosts and a perfect cottage. This is the perfect place to relax and unwind in the most beautiful surroundings and views. This cottage is nothing short of stunning and I would highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, veilig, gerieflik, vriendelike diens. Ongelooflik mooi huis met pragtige uitsig. Die gasvryheid was besonders en ek sal enige dag teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely breathtaking. We stayed for 4 nights at Martin's Cottage and couldn't believe how beautiful it was. Tucked deep in the garden, the cottage offers privacy and sea views, making for the perfect getaway for 2 people. The cottage was neat and fully equipped with everything we needed. The bed was beyond comfortable, the WiFi didn't let us down and the sea views allowed us to watch the sunset each evening from the cottage. We couldn't have asked for anything better. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odelle D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Rustig. Stil. Nuwe mense wat aanbied om jou 'n lift te gee. Breath of fresh air. Was ongelooflik. Heerlik geslaap met die see in die agtergrond en wanneer jy jou kamerdeur oopmaak, die see en 'n voëltjie in die voorgrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tehila V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing, worth the money, and would definitely return! What a great experience it was! This place and location have everything that you need if you are looking for a quiet and peaceful getaway. The hosts are super friendly and helpful. I will miss the sound of crashing waves and birds singing in the mornings!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

I would highly recommend staying at Martin's Cottage. The hostess was warm and welcoming. After showing us the cottage, we were left in privacy. The apartment is extremely clean and comfortable. It was a treat to wake up every morning overlooking the ocean, and seeing dolphins and whales in the bay, and to go to sleep in the evening hearing the sound of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Het heerlik in die hemel op aarde 'cottage' gebly. Martin' Cottage is 'n heerlike plekkie vir 'n naweek wegbreek of oornag stop. Die cottage is smaakvol gemeubileer met kwaliteit beddegoed en handdoeke. Ons is vriendelik deur die gasvrou ontvang. Ons is met 'n sjokolade bederfie op ons kopkussings ontvang. Dit is die heel eerste keer dat ons by 'n plek bly waar ons meer as genoeg koffie, tee, melk en beskuit ontvang het en daarvoor gee ek die gasvrou 'n punt van tien uit tien. Die plekkie is rustig met die mooiste uitsig oor die see en wonderlike voëllewe. Ek sal egter nie die plek aanbeveel vir persone wat baie ruimte nodig het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy M
Kort verblyf
4.4
Jul 2024

Perfect short stay spot for sole traveller or couple offering amenities. This is the perfect spot for a couple/sole traveller wanting to explore the Garden Route or stay for business. The cottage itself offers the basics and is perfect as a base.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gracia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Jy kry waarvoor jy betaal. Die cottage was mooi, skoon, netjies ingerig. Meeste van alles wat jy nodig het, maar het klein praktiese goed gemis, soos 'n mop, egg lifter, ens. Die ligging op die foto's laat dit lyk asof dit baie naby aan die strand is, maar dit is nie loopafstand nie. Daar is steeds 'n mooi view vanaf die balkon, en mens kan die branders hoor saans, wat amazing is. Die spasie is klein en intiem, en net reg vir een mens, of twee as julle nie te lank daar gaan bly nie. Die host was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerielaan 8, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84bb43ecac8ae33ceecd58f1c9fdd99019ce7d7b9dcb490f0d151a5f7a970ec0934f49c0ac6cf7207ed23e7cfe13308e6159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 8 Loerie Lane Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.045819387683 22.282641732541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang