Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martin' Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerielaan 8, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Martin' Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Outeniqua Strand in Groot Brakrivier, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer maak oop op 'n balkon wat gemeubileer is met 'n etenstafel, 'n braai en uitsigte oor die see. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en naburige dorpe soos Glentana, George, Mosselbaai en Hartenbos.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Loerielaan 8, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Martin' Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerielaan 8, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84bb43ecac8ae33ceecd58f1c9fdd99019ce7d7b9dcb490f0d151a5f7a970ec0934f49c0ac6cf7207ed23e7cfe13308e6159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 8 Loerie Lane Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.045819387683 22.282641732541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang