Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martinique Cove 6

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Zelmarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Most relaxing time. Beautiful home, with a beautiful view! Our stay was the best ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Definitief waarde vir jou geld. Baie netjiese eenheid. En goeie kommunikasie tussen gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Wow wow wow. Dit was 'n awesome plek met die mooiste uitsig en was mal oor die ganse en hulle geluide. Tim was baie behulpsaam met vrae as ons iets wou weet en het ons baie raad gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Dankie vir die ondersteuning.

Shanon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Spectacular. It was amazing. The place was neat, safe and secure. Except for the early noises of the ducks, it is well worth the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Thank you for the stay.

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie ligging, baie mooi uitsig oor die Marina. Die akkommodasie was goed geleë en met die 'inverter' het ons nie die 'loadshedding' agtergekom nie. Alles was daar wat ons benodig het om ons verblyf te vergemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Baie dankie

Renata G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

What an amazing and unforgettable experience. Being a working mom is very challenging but I felt at home in this unit. This host has thought of everything. This unit is equipped with everything you need to have an amazing stay away from home. No fighting over the bathroom and the neatness was on point. This unit is modern and load shedding doesn't put a damper on your stay. The view was amazing and the sunrise from the main room was breathtaking. I am definitely booking this unit again. I have never smelt such clean linen in self-catering accommodation. The price was also extremely affordable for all the perks. Jeffreys Bay is a beautiful place and we stayed in beautiful accommodation. Thanks to our host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Thank you for your input.

Emile K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect location. Peaceful. Loved every minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Danki vir jou ondersteuning

Tiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Baie lekker sal weer gaan. Baie netjies en skoon. Die Martinique Cove 6 is 'n baie mooi plek, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Timothy
Martinique Cove 6
Danki vir jou review, Tiaan Van Rensburg.

Anja S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Die atmosfeer is die rustigste wat ek nog ooit ervaar het. Dit was 'n lekker bly, kuier en rus!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
I pride myself on cleanliness. I'm sorry to hear you gave me a 4, but I will strive to improve.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Timothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 6, Marina Martinique, Port Au Prince-singel, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb948268006be1ef2c4f97691c1a90795baff9acad1a5105d2b635bd5e589411141e19dc234caf49a1ec09fb4af93ff50e781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 Unit 6, Marina Martinique Port Au Prince Crescent 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075503815361 24.91572374048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang