Martinique Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Mimosa Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Martinique Guesthouse is geleë in 'n luukse woonbuurt in Kathu in die hartjie van die Kalahari-woestyn. Kathu is langs die N14-hoofweg tussen Kuruman en Upington geleë en spog met 'n groot kameeldoingboomwoud.
Die gastehuis bied verblyf in 'n stil en rustige omgewing. Ons bied 10 gastekamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n dubbel- of enkelbed. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n swembad, 'n lapa met braaigeriewe en parkeerplek op die perseel beskikbaar. Maaltye en braaipakke is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kathu bied verskeie doendinge in die omgewing, waaronder die Sishen Gholfklub, die Kgalagadi Oorgrenspark en die Witsand Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Martie /Peet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8 Mimosa Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Martinique Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Mimosa Straat, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang