Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martys Place

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Tracy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Great. Had a wonderful time. Very comfortable accommodation. We'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerde
Martys Place
Thank you, hope to welcome you back again.

Melissa F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Rustig en tuis gevoel en beleef. Baie lekker dankie. Die gasvrou is duurbaar en vriendlik. Ons almal het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Waarlik 'n juweel in die bos. Met aankoms was Emanueel en Agnes gereed om ons te ontvang. Alles was skoon en reg. Verblyf was van hoogstaande gehalte. Diere het ons gereeld besoek en ons het lekker afgekoel in die splash pool. Het net lekker ontspan. Nie eers load shedding kon ons demp nie. Agnes het gesorg dat alles skoon en reg was. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerde
Martys Place
Dankie vir die terugvoer en kompliment, hoop om julle weer by Martys te verwelkom in die toekoms.

Cecilia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Rustig in die natuur. Ons het so 'n wonderlike kuier by Marty's Place gehad. Die kamers was baie goed toegerus en dit is so gerieflik dat elke kamer 'n en suite badkamer het. Die braaiarea met die lekker groot stoep het verseker bygedra tot 'n baie gerieflike kuier. Die kinders het die swembad vreeslik geniet en dit was so lekker dat die diere so gereeld kom inloer. Die kombuis is baie goed toegerus en het alles wat 'n mens moontlik nodig het. Die foto's is presies wat jy kry by Marty's Place. Hulle is baie vriendelik en het ook baie geduld gehad met my kinders wat baie vrae gehad het. Hulle het ook moeite gedoen om vir hulle diere uit te wys. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerde
Martys Place
Baie dankie, ons sal julle graag weer by Martys verwelkom.

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Peaceful. Martys Place is lovely. The large covered veranda is very spacious and allows for sitting outside even when raining. The two main bedrooms and bathrooms were very comfortable and clean. The kids' room could do with a bit of upgrading and was not very clean. We would suggest possibly adding a bedside table and blinds in the bathroom. The kitchen is extremely well-equipped and did not lack anything. Because the pool is under a thatch cover and does not get sun, the water is very cold, so unfortunately we did not make use of it, but it is lovely to look at. Overall, we had an absolutely lovely time with a good flow of animals visiting. We would love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lené K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Heerlik gekuier, maar die plek kort aandag. Martys is uitstekend geleë en ons het heerlik gekuier met die diere. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig is die opsigters nie in staat om alleen na die plek om te sien sonder toesig/leiding nie. Emanual het geen poging getoon om die swembad weer in werking te kry nie. Selfs nadat die swembaddienste ontbied is en hom touwys gemaak het nie, het hy geen belangstelling daarna getoon om die swembad se motor aan te skakel nie. Hy doen regtig die minimum. Agnus is a sweetie, maar sy is kort met 'n seer voet en kon dus nie op 'n stoel klim om skoon te maak nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Diana S
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Pragtige plekkie en goed ingerig. Martys Place was regtig goeie waarde vir geld. Ons was 6 volwasse persone in 'n groep. Die opsieners, Angie en Emanuel, het ons baie welkom laat voel en het die hele plek elke dag skoongemaak. Die swembad was nie na wense skoon nie. Die water was troebel met 'n olielaag wat daarop gedryf het. Die kamers en kombuis was ruim en baie goed ingerig. Ons het baie diere gesien wat daar kom suip het. Martys Place is baie goed geleë en naby alle restuarante en winkels. Baie lekker stoep en kuierarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre S
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Was lekker dankie. Was baie lekker ons het baie diere gesien. Kon net nie van pooltafel gebruik maak nie, het nogals uitgesien na 'n pool game.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerde
Martys Place
Good day, we are going for 2 weeks to Marty's during July and will see what the problem was. Emanual has been told if the guests want to play pool, give them the sticks. We had an incident where young children played on the table with no points on the sticks and tore the veld terribly. We had to replace the felt. Regards Rosanna

Riaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2023

Spent 2 nights with my wife and 3 little kids. Welcoming staff are awesome. They were very thorough. Had awesome encounters with kudu, zebra, bushbaby, warthog, mongoose and giraffe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerde
Martys Place
Thank you for the feedback, we are pleased you enjoyed your stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Geelslang-weg 1869, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXd9TTSd7zzKg5GE7kbkrkrMU5LLThkKLb0GPbkY5iTb8ccQ8AO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 56 5 1 5 1869 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -25.340715451344 31.778215626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang