Marula Lodge Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekstraat 111, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marula Lodge is 'n gastehuis met 'n groot tuin. Die gastehuis is in Swellendam en dit is stapafstand vanaf verskeie restaurante wat 'n wye verskeidenheid kookkuns aanbied.
Ons bied gerieflike verblyf, 'n sprankelende soutwaterswembad met 'n asemrowende uitsig op die berg, sonstoele en 'n pragtige groot tuin. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Ons bied 'n heerlike ontbyt op die tuinstoep in die somer en in die winter in die ontbytsaal voor 'n gesellige kaggel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Voortrekstraat 111, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Marula Lodge Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekstraat 111, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: