Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Marula

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekende waarde vir geld en vriendelike diens. Ons was op pad na die Krugerwildtuin en het gevriesde vleis saamgeneem. Omdat dit nie in een yskassie se vrieshokkie gepas het nie, is die kamer langsaan ook sonder enige koste tot ons beskikking gestel sodat ons die yskas ook kan gebruik! Voorwaar uitsaande diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie goeie diens, netjies. Kamers is netjies en diens is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeldie V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Vir besigheidsdoeleindes was dit perfek. Die kantoor was bietjie deurmekaar toe ons moes inboek, maar verder was my assistente baie gelukkig met die verblyf, skoon en netjies en gerieflik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben G
1 nag
4.0
Okt 2024

Gerieflik. Het lekker gebly, netjies en goed instandgehou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

T. M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2024

Unfriendly lodge wouldn't recommend to any of my friends or family. I checked very early on Friday. I was first intrigued by the cleanliness of the area. The parking spaces are very small. If you and your guests are booked next to each other with cars, be assured that those cars will not fit in; it's first come, first served. Later in the evening, around 8pm, I had an emergency and wanted a bit of assistance. I dialled the lodge's cellphone number. It went unanswered for a long time, and I was desperate, so I phoned 5 times. Eventually, someone answered, but we couldn't hear each other, I think due to network issues. I tried to phone again, but this time they blocked me. I was shocked. Here I am booked at your lodge seeking assistance, and you don't answer, even going as far as blocking the call. Why are you operating a lodge if you don't want to be bothered? Close it then. You are not doing us a favour by providing lodging; we had other options but chose this one. Unpleasant visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Emmarentia K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2023

Skoon en netjies, was heel rustig agter in die hoek, het geen probleme gehad nie. Geen klagtes gehad nie, lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul E
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2023

Lyk meer na oornagplek vir kontrakwerkers. Toilet was binne bruin gevlek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anita F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Goeie verblyf vir sakreisigers. Goed geleë, sal weer daar boek. Ideaal vir oornag slaap. Alles skoon en netjies, Jammer vir geen braai geriewe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nkosindipile J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Wonderful. I really liked the fact the accommodation was a walking distance from shopping malls and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annemarie/Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 005
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 005
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooge-straat 94, Mokopane, 0600, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00925958b4cbb101330d884d03984d1a71021b5d41fe99fd33c54d8b10ac4ab7b500e7cd4456624c683e57b47fe8d63dfce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 005 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 94 Hooge Street Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.1876611 29.0138621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang