Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Marula

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooge-straat 94, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R1 005 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

@ Marula is in Mokopane geleë en bied verblyf in 23 standaardkamers, 4 gesinskamers en 1 woonstel. Al die kamers het privaat ingange en en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Die eiendom is met sonpanele en rugsteun-watertoevoer toegerus. Dit is stapafstand vanaf restaurante en winkelsentrums geleë.

Linne en handdoeke en 'n daaglikse skoonmaakdiens, behalwe Sondae en openbare vakansiedae, word voorsien. Geriewe in elke kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, lugversorging en WiFi in.

Omheinde onderdakparkeerplek met 'n veiligheidshek word voorsien.

Nabygeleë plekke en aktiwiteite sluit 'n gholfbaan, Arend Dieperink Museum, African Game Breeding Centre, ens. in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Riana O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed geleë. Vriendelike diens. Netjies en skoon. Goeie oornagverblyf naby inkopiesentrum en eetplekke.
Feb 2025
Dorie H
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, clean, and enjoyable. It was great! The place was clean and well maintained, which made for a very comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Riana O
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en gerieflik. Gerieflik naby eetplekke, kliëntediens was baie goed. Ons is vriendelik ontvang en wanneer ons inligting wou inwin oor di...
Sien meer
Jan 2025
Zeldie V
Besigheidsreis
4.8
Vir besigheidsdoeleindes was dit perfek. Die kantoor was bietjie deurmekaar toe ons moes inboek, maar verder was my assistente baie gelukkig met die v...
Sien meer
Okt 2024
Eben G
4.0
Gerieflik. Het lekker gebly, netjies en goed instandgehou.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annemarie/Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hooge-straat 94, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink @ Marula het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 005
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 005
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooge-straat 94, Mokopane, 0600, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00925958b4cbb101330d884d03984d1a71021b5d41fe99fd33c54d8b10ac4ab7b500e7cd4456624c683e57b47fe8d63dfce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 005 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 94 Hooge Street Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.1876611 29.0138621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang