Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masada Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Val Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Masada Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ryan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan E

Decent.

Good location with views of Saldanha Bay, beautiful and interesting garden. Units were clean and tidy, all in working order. The host was very helpful and accommodating. Breakfast was tasty.

Masada Guest House se terugvoer

Good day,
Thank you so much for taking the time to post a review. We are so happy that you enjoyed your stay and the breakfast.
We hope to see you again in the future.
Kind regards,
Val

Masada Guest House
Kurt B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt B

Friendly and attentive service, great English breakfast.

Useful evening meal recommendations. The guest house manager really provides personal service and nothing is lacking. We thoroughly enjoyed our weekend there, including the individually made English breakfasts. Quiet and private location, close to everything in Langebaan and Mykonos.

Ilyaas A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilyaas A

Amazing.

Absolutely amazing, I was even able to log onto work and do my work in peace.

Andrea C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C

Stil area op 'n pragtige landgoed vol blomme, ganse, voëls, 'n koivisdam en vriendelike eienaars.

Eienaar is baie gasvry en het ons baie inligting oor die gebied gegee. Ons was by die fossielpark danksy sy kennis en voorstelling. Ons het plekkies en skelm paadjies ontdek danksy sy belangstelling in die gaste. Masada is naby alles en 30 minute se ry van al die dorpies af. Beslis 'n juweel van 'n plek!

Masada Guest House se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We loved hosting you as well.
Will look forward to your return.
Kind regards,
Val

Masada Guest House
Donovan W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan W

Words is not enough to describe my experience.

Tranquillity, value for money, customer service, cleanliness, location, safety, very accommodating, a warm and friendly welcome and personal touch towards their clients are synonymous with Masada Guest House. The owners and staff had our best interests at heart to make our stay with them a memorable one. My wife and I will definitely be going back there. Thank you Dave, Val and your staff for having us.

Masada Guest House se terugvoer

Thank you, it was great having you over. We look forward to hosting you again any time you like.
Kind regards,
Val

Masada Guest House
Jacques H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Fantastiese plek.

Perfek, pragtig en lewenslustig.

Charmaine S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Ons het die gastehuis ontsettend baie geniet.

Baie dankie vir die pragtige gastehuis/kamer, dit was 'n voorreg om daar tuis te gaan. Dit was gerieflik en skoon. Die omgewing is absoluut asemrowend en so ontspannend. Die prys was sakpas en ons sal die gastehuis vir enigeen aanbeveel.

Masada Guest House se terugvoer

Great words, thank you so much. Hope to see you again sometime soon.
Kind regards,
Val

Masada Guest House
Rudi C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi C

Rustige en gemaklike verblyf!

Ons het heerlike gebly en Louis het almal baie welkom laat voel! Wat lekker was, ons was 'n diverse groep bymekaar en daar word voorsien aan elkeen se behoeftes, van gesinne met kinders tot enkellopendes. Masada sien ons beslis weer!

Michelle V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Pragtige plek. Goeie ligging.

Was mal oor die eende wat kom kuier het en die Merino oorkant ons!

Masada Guest House se terugvoer

Thank you for the kind review. Glad you enjoyed it and hope to see you again
Val

Masada Guest House
Cj V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cj V

Rustig en vriendelike diens.

Ons het die Weskus Marathon gedoen en het dus slegs die vorige aand oorgeslaap. Val was vriendelik en ons het rustig geslaap. Baie dankie, ons beveel beslis Masada aan!

Masada Guest House se terugvoer

Thank you for your kind words.
We really appreciate it.
We hope to see you again.
Kind regards,
Val

Masada Guest House
Aubrey M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey M

Wonderlike verblyf in 'n rustige omgewing. Die verhitte swembad is 'n wenner.

Die drieslaapkamer-eenheid se vertrekke is ruim en dit is baie goed toegerus. Die stil, landelike omgewing en rustige atmosfeer is ideaal vir vakansiegangers wat wil rus. Die meubels en toerusting is uitstekend en die diens van die personeel was puik. Die plek was baie netjies met aankoms. Ek sal beslis weer van Masada gebruik maak, self vir 'n naweekwegbreek.

Annalize D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize D

Aangename en vriendelike mense met 'n pragtige uitsig saam met puik diens.

'n Wonderlike, rustige plek met hulpvaardige mense. Die ontbyt in die oggende was asof ons as 'n familie saam gekuier het. Die kamer is baie skoon met 'n ruim badkamer. Verseker sal ons terugkom en dit aanbeveel vir enige iemand.

Debbie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Fantasties.

Was fantasties; netjies en skoon. Sal beslis weer hier bly! Dankie.

Masada Guest House se terugvoer

Thanks for the review. Very happy that you had a good time and that you took the time to review
Hope to see you again
kind regards
val

Masada Guest House
Linda B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Dit was baie lekker.

Sien die sterre.

Masada Guest House se terugvoer

I am so happy that you had a great time. most encouraged by the good response
Hope to see you again some time
kind regards
val

Masada Guest House
Maria V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Dit was 'n oase!

Dit was 'n lieflike ervaring en ek sal graag weer daar wil bly.

Hendrik Willem R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Willem R

Baie vriendelike verwelkoming en rustige atmosfeer.

Ek het 'n lekker tyd gehad, alhoewel ek net vir 'n dag gebly het. Netjiese kamer, rustige atmosfeer en vriendelike verwelkoming.

Masada Guest House se terugvoer

Thanks Henk
although it was short, it was great having you here. Hope to see you again for a longer period
kind regards
val

Masada Guest House
Ronald G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald G

Bliss.

We never knew that the Guesthouse was that close to us. Had we known then, we would have visited much earlier and often. Val made our stay worth while. The breakfast and coffee was worth the effort. Masada comes highly recommended.

Masada Guest House se terugvoer

Thanks Ronald, it was great having you here. I hope we see more of you in the future
kind regards
val

Masada Guest House
Pieter P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter P

Lekker in Langebaan.

Baie lekker gebly hier by Masada gastehuis. Vriendelike, huislike atmosfeer en 'n netjiese skoon kamer. Alles wat nodig is vir aangename, rustige verblyf.

Masada Guest House se terugvoer

So glad you enjoyed it, we also enjoyed having you here.
hope to see you again in the future
kind regards
val

Masada Guest House
Niel S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S

Uitstekend! Beste verblyf en diens!

Masada het my ouers op die hande gedra. Hulle diens is uitstekend! Val en haar assistant is ware gasvroue en 'n ete by Roy is 'n moet! Niks was moeite vir hulle nie!

Masada Guest House se terugvoer

It was a great pleasure having your parents here and hope to see then again.

Kind regards,
val

Masada Guest House
Nandi J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nandi J

'n Heerlike uitrusnaweek!

Alles is baie goed versorg. 'n Heerlike ontbyt. My dogtertjie was mal oor die 'petting zoo'. Die warm swembad was 'n wenner vir my op 38 weke swanger en slegte weer.

Masada Guest House se terugvoer

Hi Nandi, our petting zoo is growing and we are going to build a nice little tree house as well. so the children can have great times here.
hope to see you again in the future

Kind regards,
val

Masada Guest House
Susann O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susann O

Dit was die duurste gastehuis van al ons besprekings!

Dit was ook die meeste teleurstellende blyplek en die kamers was bitter klein. Met aankoms moes ons die klokkie lui, daar was geen persoon by ontvangs nie. 'n Jong man het ons gevra om te wag, want die bestuurder was gou besig om aan te trek!! Dit was tussen 17:00 en 18:00. Dit was R1200 per nag vir 'n kamer met geen spasie nie. Dit was letterlik 1-ster-akkommodasie. Ons het net oornag.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwNDg1NDExLWFiYzEtNDRkNy04ZDEzLTIyNzk0ZTZiNDRkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 18 Loop Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.054203921196 18.066289722919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang