Masalimo Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R396, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Masalimo Cottage is op ‘n plaas in Rhodes in die Oos-Kaap en bied gehalteverblyf aan ‘n paartjie. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.
Dié kothuis het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en toiletware word nie voorsien nie.
Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n elektriese ketel nie as gevolg van beurtkrag, weersomstandighede en die ligging.
Die sitarea het gemaklike sitplek, ‘n kaggel en ‘n toonbank. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Die natuurlike swembad is 25 m lank en daar is ook ‘n tennisbaan, gimnasium en winkeltjie oorkant die perseel.
Die kothuis bied ‘n uitsig oor die Bellriviervallei en weiveld. Daar is vee en troeteldiere op die perseel so dit kan soms raserig wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sunelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 78
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R396, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Masalimo Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R396, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang