Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masasana's Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Cherri-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 32 resensies vir Masasana's Rest
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Joseph T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T

Ons het, alhoewel baie kort, lekker gekuier.

Die gasvrou het tot ons redding gekom. Ons het 'n bloutjie by die aanvanklike gastehuis geloop. Ek moes inderhaas blyplek soek. Masasana's Rest het ons op baie kort kennisgewing ontvang. Alhoewel die gasvrou, a.g.v. ander verpligtinge, nie persoonlik daar kon wees om ons te ontvang nie, het sy ons per selfoon bygestaan. Die kamers was pynlik netjies en volledige toegerus! Baie dankie aan Masasana's Rest vir vriendelik en baie goeie diens. Ons waardeer dit baie!

Stef B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef B

Vriendelike diens, gasvryheid, ruim, waarde vir geld.

Die ontvangs was vriendelik, slaapplek is netjies en ruim, goeie ligging, waarde vir geld.

Zaira V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaira V

Rustig, stil en veilig.

Cherry was uiters professioneel en behulpsaam. Was regtig groot plesier om daar oor te slaap. Ons sal beslis weer besoek.

Jadan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jadan H

Excellent.

Customer service was excellent. The staff were very helpful. The chalet was very neat, tidy and clean.

Shaikhoosain P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaikhoosain P

Comfortable.

Place was clean and very comfortable.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riana V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Baie rustig en stil.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig is pragtig en dit is net lekker om te ontspan.

Marinda S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Gerieflike waarde vir geld.

Ons daar aangekom met loadshedding. Was verras om 'n gasstoof te hê. Ons kon kosmaak en braai! Was pikdonker buite, geen noodligte. Wel 1 kers binne. Maar in Suid-Afrika het ons al geleer om met ons eie noodligte te reis. So ons het lekker gebly.

Ismael D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ismael D

Wonderful stay.

Great place with a peaceful stay. Utensils need to be managed better to prevent guests from taking them away.

Herman B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Pragtige omgewing.

Die eenheid kort aandag, kombuis se koue kraan buitewerking, binnedeur se knip hang onderstebo, gordynhakkies nie netjies nie, badkamer se gordyn is onnet, een kortter as die ander, braairooster stukkend. Geen handdoekreëlings in badkamer nie. Muskietnette oneffektief.

Andre O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O

Baie lekker gewees.

Beurtkrag kan 'n probleem wees.

Amanda E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda E

Baie oulike chalet, het lekker gebly.

Dit is op 'n lekker plek geleë net buite Hazyview, en die chalet is heel netjies en nie te duur nie. Het 'n mooi uitsig gehad en braai-area, daar is ook 'n lekker restaurant.

Talisa V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Talisa V

It was a fun trip.

I loved how private it was and how I had my own little living room area with a view of the dam.

Bigboy N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bigboy N

Peaceful and quiet.

The place looks so welcoming with a beautiful swimming pool, and lots of beautiful trees, but the problem is the bad-smelling bathroom and carpet. Very dirty.

Moshe M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moshe M

It is very good and quiet.

Can they change the bed because it's not in a good state it kept shifting to the sides.

Nomfundo S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo S

We had a lovely stay.

Hope there won't be any load shedding next time we visit.

Colleen T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen T

Value for money.

The guy who welcomed us at the gate was very, very friendly, he made sure we settled in okay, and he was very helpful.

Siegwalt K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Siegwalt K

Gerieflike akkommodasie.

Goeie verblyf vir die sakereisiger.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Janine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Janine V

Plek nie soos op foto's, plek val uitmekaar, as jy kombuislig afsit, sit die waaier ook af, nie mooi skoon.

Plek nie soos op foto's nie. Waaier werk nie as jou kombuislig afsit nie. Vloere vol grond.

Liza R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Liza R

Ons was teleurgesteld.

Foto's is baie misleidend - sal nie weer nie.

Tina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Gerieflik, ruim en ’n pragtige area.

Die mense was baie vriendelik. Sal dit regtig aanbeveel vir almal en dis nie te ver buite Hazyview nie.

Sibusiso M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sibusiso M

Budget friendly accommodation.

Within easy access to all attractions.

Eurica N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eurica N

Peaceful and quiet.

Nice and spacious chalets. Area is very peaceful and quiet. The units have everything for your basic needs. Would visit again.

Langa D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Langa D

Enjoyed my stay.

The welcome was friendly and had a great weekend.

Danie N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Dit was die rustigste omgewing ooit.

Die eenheid was skoon en netjies met aankoms en die personeel vriendelik en baie behulpsaam. Ek sou graag wou voorstel dat daar gekyk word na die breekware. Ek het gevind dat daar nie voldoende was nie (geen meng of slaai bakke nie). Die badkamer het ook so bietjie aandag nodig in die sin dat die stort 'n goeie skrop nodig het (milldew) asook die dak.

Kholofelo S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Kholofelo S

Very nice.

The place is nice and well accommodative.

Sonja S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja S

Baie verwaarloos. Geen ingeboude braai of eetplek. Swembad ontoeganklik.

Verwelkoming en personeel baie vriendelik maar oord en cottage uiters verwaarloos. Geriewe nie beskikbaar soos geadverteer.

Jacques I - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques I

Dirty, no glasses, cups, shower head on the basin taps, furniture and bathrooms filthy.

See stars.

Lauren B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren B

Very nicely looked after by the host and a lovely, clean house.

We enjoyed our time at Masasana's Rest very much. We felt well looked after and the house was very spacious and cosy. We did struggle a little as it did not have many cooking utensils and only a few basic cutlery and crockery items. We would definitely come here again!

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Masasana's Rest S37, Vanaf die R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKm4FGPKxLMSKk1BsUQzSA91p3cXaCpnMwraUZo4jOg3Sg0ZtP5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 S37 Masasana's Rest Off the R536 Sabie Road 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.03767841202 31.067339806388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang