Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masasana's Rest

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Lebogang M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Best weekend ever, we will visit again. It was a wonderful, peaceful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine A
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Die plek is vreeslik netjies. Baie mooi uitsig. Baie veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph T
1 nag
5.0
Sep 2023

Ons het, alhoewel baie kort, lekker gekuier. Die gasvrou het tot ons redding gekom. Ons het 'n bloutjie by die aanvanklike gastehuis geloop. Ek moes inderhaas blyplek soek. Masasana's Rest het ons op baie kort kennisgewing ontvang. Alhoewel die gasvrou, a.g.v. ander verpligtinge, nie persoonlik daar kon wees om ons te ontvang nie, het sy ons per selfoon bygestaan. Die kamers was pynlik netjies en volledige toegerus! Baie dankie aan Masasana's Rest vir vriendelik en baie goeie diens. Ons waardeer dit baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadan H
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Excellent. Customer service was excellent. The staff were very helpful. The chalet was very neat, tidy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaikhoosain P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Comfortable. Place was clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melissa S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2024

Kort baie aandag. Masasana's Rest se tuine is pragtig, kliëntediens is fantasties, maar die eenhede kort baie liefde. Dit is al baie vervalle en daar is soveel potensiaal. Toilet is stukkend, ligte werk nie, patio se stoepreeling is gevaarlik gebroke met ysterpale wat uitsteek. Ongelukkig was ek teleurgesteld.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Stef B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Vriendelike diens, gasvryheid, ruim, waarde vir geld. Die ontvangs was vriendelik, slaapplek is netjies en ruim, goeie ligging, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaira V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustig, stil en veilig. Cherry was uiters professioneel en behulpsaam. Was regtig groot plesier om daar oor te slaap. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie rustig en stil. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig is pragtig en dit is net lekker om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Cherri-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Masasana's Rest S37, Vanaf die R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKm4FGPKxLMSKk1BsUQzSA91p3cXaCpnMwraUZo4jOg3Sg0ZtP5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 35 5 1 4 S37 Masasana's Rest Off the R536 Sabie Road 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.03767841202 31.067339806388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang