Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masasana's Rest

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Joseph T
1 nag
5.0
Sep 2023

Ons het, alhoewel baie kort, lekker gekuier. Die gasvrou het tot ons redding gekom. Ons het 'n bloutjie by die aanvanklike gastehuis geloop. Ek moes inderhaas blyplek soek. Masasana's Rest het ons op baie kort kennisgewing ontvang. Alhoewel die gasvrou, a.g.v. ander verpligtinge, nie persoonlik daar kon wees om ons te ontvang nie, het sy ons per selfoon bygestaan. Die kamers was pynlik netjies en volledige toegerus! Baie dankie aan Masasana's Rest vir vriendelik en baie goeie diens. Ons waardeer dit baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stef B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Vriendelike diens, gasvryheid, ruim, waarde vir geld. Die ontvangs was vriendelik, slaapplek is netjies en ruim, goeie ligging, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaira V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustig, stil en veilig. Cherry was uiters professioneel en behulpsaam. Was regtig groot plesier om daar oor te slaap. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadan H
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Excellent. Customer service was excellent. The staff were very helpful. The chalet was very neat, tidy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaikhoosain P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Comfortable. Place was clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie rustig en stil. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig is pragtig en dit is net lekker om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Gerieflike waarde vir geld. Ons daar aangekom met loadshedding. Was verras om 'n gasstoof te hê. Ons kon kosmaak en braai! Was pikdonker buite, geen noodligte. Wel 1 kers binne. Maar in Suid-Afrika het ons al geleer om met ons eie noodligte te reis. So ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismael D
Kort verblyf
4.2
Des 2023

Wonderful stay. Great place with a peaceful stay. Utensils need to be managed better to prevent guests from taking them away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Pragtige omgewing. Die eenheid kort aandag, kombuis se koue kraan buitewerking, binnedeur se knip hang onderstebo, gordynhakkies nie netjies nie, badkamer se gordyn is onnet, een kortter as die ander, braairooster stukkend. Geen handdoekreëlings in badkamer nie. Muskietnette oneffektief.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Cherri-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Masasana's Rest S37, Vanaf die R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKm4FGPKxLMSKk1BsUQzSA91p3cXaCpnMwraUZo4jOg3Sg0ZtP5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 S37 Masasana's Rest Off the R536 Sabie Road 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.03767841202 31.067339806388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang