Masescha Country Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ray & Angie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 251
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Caroline K - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig met die woud om jou.
Lees meerDick V - Mei 2024
Algehele gradering
As jy van die stilte in die natuur hou, bly hier.
Jaco V - Apr 2024
Algehele gradering
Defnitief waarde vir geld! Die kaggel was gesellig. Alles was perfek!
Michelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Midweek wegbreek.
Cliff M - Feb 2024
Algehele gradering
Good stop over.
Theresa S - Sep 2024
Algehele gradering
It was amazing, beautiful and peaceful.
Giep En Enalien S - Jan 2024
Algehele gradering
Ruim, honde vriendelik, gerieflik, rustig, veilig.
David H - Des 2023
Algehele gradering
Great stay - thank you!
Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
N Ander wêreld - van pragtige tuine en voëlklanke.
Porchia W - Okt 2023
Algehele gradering
We were a large group with kids and had a memorable time with such humble, welcoming, and caring hosts.
Lumka M - Sep 2023
Algehele gradering
It's always a great stay at Masecha️.
Vanessa V - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable and cosy.
Lees meerGert V - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome.
Rosie D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker atmosfeer!
Larghlushca S - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Die ligging is pragtig.
Sherylene D - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was die rustigheid en groenigheid.
Rivash M - Jan 2023
Algehele gradering
Restful break away spot on the Garden Route.
Willie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, stil en heerlik.
Anna-rita K - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Christelle P - Des 2023
Algehele gradering
As mens rustigheid nodig het, is Masescha Country Estate die plek. Die swem plek is pragtig en natuurlik.
T . S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Gideon W - Jul 2023
Algehele gradering
It is a beautiful location. Friendly owners and the rooms are always very clean.
Harry V - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend, weg van die toersite drukte.
Sonel F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en die eienaars was baie gasvry.
Qiarra A - Des 2022
Algehele gradering
We loved the place just a pity we couldn't stay too long, but it was an amazing place. Highly recommend.
Johann A - Nov 2022
Algehele gradering
Nicely outside Plettenberg Bay. In the nature witch is beautiful and a nice farm feeling.
Werner A - Des 2022
Algehele gradering
Great stay for my daughter and her friend for Plettenberg Bay Rage.
Gill S - Nov 2022
Algehele gradering
A beautiful place in a beautiful setting.
Lizette B - Nov 2022
Algehele gradering
Beste wegbreek in die natuur as jy stilte nodig het. Sien julle binnekort.
Bertus L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier so in die natuur die voëls.
Tom V - Okt 2022
Algehele gradering
10/10!
Rozelle W - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome place. Host very friendly, kind and helpful. We had a very warm welcome. We just loved the place.
Jenna M - Sep 2022
Algehele gradering
Stayed for one night with my husband.
Madelyn S - Jun 2022
Algehele gradering
Gesellige skoon plek.
Mandy D - Jun 2022
Algehele gradering
We love the place and enjoyed our stay.
Gerhard C - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustig en wonderlike ligging en uitsig.
Ettienne S - Apr 2022
Algehele gradering
Die tuin van Eden in Harkerville.
Lushe M - Feb 2022
Algehele gradering
It was wonderful. Just the midges that was a bit of a problem, but other than that excellent.
David H - Mrt 2022
Algehele gradering
Pleasant, relaxed.
Danel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Knus huisie, netjies en goed tegerus.
Mariska V - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi en lekker.
Jos N - Mrt 2022
Algehele gradering
Prachtige selfsorg.
Curtley V - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker gewees. Die natuur en swembad.
Marianne K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie spesiaal.
Gloria K - Jan 2022
Algehele gradering
Greatest place to be.
Lize M - Jan 2022
Algehele gradering
Regtig lekker.
Marlene V - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Moes vroeg gaan slaap a.g.v. beurtkrag. Sou graag natuur wou ervaar maar buite beheer van eienaars. Sal definitief weer probeer.
Lavinia B - Jan 2022
Algehele gradering
Our stay was amazing. We were so sorry we only stayed for one night.
Ulanda B - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice overnight stay.
Venesa W - Jul 2022
Algehele gradering
It was very peaceful and relaxing.
Jazmin M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Elfrie S - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely and peaceful, a sanctuary of peace.
Sonja O - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Pine S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige atmosfeer, vriendelike eienaars.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Ina D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig vir 'n wegbreek.
Maureen D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, maar dit is meer vir natuurmense.
Bardene T - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing.
Lani P - Des 2021
Algehele gradering
Great service and would go again.
Jacobus Pieter Martin M - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek in die natuur.
Robert H - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable, peaceful country retreat amongst the birds and bees.
Klaus F - Jun 2021
Algehele gradering
Very secluded and relaxing - yet close to all the blinking lights!
Jeanive S - Mei 2021
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan kuier, dit is netjies en die eienaar was so baie nice gewees, vriendelik en behulpsaam, ek sal ander ook aanbeveel soontoe.
Louie H - Mei 2021
Algehele gradering
Very beautiful setting.
Anthony C - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Belita H - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Jessica H - Apr 2021
Algehele gradering
Great stay.
Dirk C - Apr 2021
Algehele gradering
Oorbly-geleentheid tydens 'n staptoer.
Genevieve G - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, vriendelike verwelkoming, veilig, goed vir die siel.
Sherene D - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing.
Phillip F - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese driesterverblyf.
Linnae P - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable accommodation in a tranquil setting.
Johan W - Nov 2021
Algehele gradering
Baie tevrede
Lelanie R - Apr 2021
Algehele gradering
Sielverkwikkend.
Miranda B - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable break in the woods.
Magrieta B - Apr 2021
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Erik P - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik, mooi natuur.
Valencia F - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Ronelle S - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely, cosy place.
William S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goed geprys, baie netjies.
Clive J - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam en net wat ek gesoek het.
Ronelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing atmosphere.
Stuart W - Okt 2020
Algehele gradering
Felt very welcome in a lovely spot.
Marica V - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike, professionele en behulpsame diens gekry.
Pieter N - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en die eenheid het alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek.
Wilma C - Aug 2020
Algehele gradering
Oornag tussen Montagu en Colesberg.
Barry G - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf op 'n plaas. Pragtige omgewing en alles wat nodig is.
Ella M - Feb 2020
Algehele gradering
Best place to be when you need to detox.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste plek om te wees as jy moet detoks.
Vriendelike omgewing. Die natuur is dit wat jou omring. Soggens suiwer vars lug en die sing van voëls laat jou siel herleef.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sunel V - Jan 2020
Algehele gradering
Desembervakansie saam met gesin, by die see, maar in die bos.
Lees meerDenny B - Jan 2020
Algehele gradering
Good Stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie verblyf!
Rustig en baie stil.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cecilia V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige verblyf in asemrowende natuurskoon.
Kobus U - Nov 2020
Algehele gradering
Was very good and relaxing.
Xolani M - Nov 2020
Algehele gradering
Great.
Arthur J - Nov 2020
Algehele gradering
Very pleasant for an overnight stay.
Ansunette G - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Maryke L - Aug 2019
Algehele gradering
Absoluut eersteklas!
Chante' B - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Ellen O - Apr 2019
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
David G - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik en die uitsig was baie mooi.
Jj P - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye eienaars, plat op die grond mense wat ek maklik as vriende wil hê.
Jos N - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooie rustige blyplek.
Trudie F - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige area en ontspannend.
Riaan B - Sep 2019
Algehele gradering
Stunning.
Gerald B - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker stil, netjies en gasvrye gasheer.
Jan C - Feb 2019
Algehele gradering
'n Rustige en beeldskone wegbreek in die hart van die Tuinroete.
Schalk P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename, stil en rustige omgewing.
Sakumzi M - Jan 2019
Algehele gradering
It was okay.
Craig C - Nov 2018
Algehele gradering
Great place, nice owner. Very friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Groot plek, vriendelike eienaar. Baie vriendelik.
Regtig lekker plek, sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Herman S - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Ettienne S - Okt 2018
Algehele gradering
Puik waarde vir geld!
Marius O - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige natuurervaring.
Elna S - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome!
Ons het elke oomblik geniet en Jasper, die Labrador, is 'n engel en het ons elke oggend kom groet. Dankie. Ons het dit baie geniet!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Helene L - Aug 2018
Algehele gradering
Lovely place, bird paradise and Angie's brownies are to die for!
Melissa O - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en só lekker rustig!
Lizelle J - Jul 2018
Algehele gradering
Hulle diens is baie vriendelik en behulpsaam.
Ida S - Jul 2018
Algehele gradering
It is a beautiful and peaceful place.
Elmarie N - Mei 2018
Algehele gradering
Rus en vrede.
Daniel S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker oornag verblyf.
Jacqueline B - Apr 2018
Algehele gradering
Puik verblyf in rustige omgewing.
Jarica L - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Martie S - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Wally V - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker stil plek met Knysna Loeries om jou in die oggend wakker te maak.
Kim W - Apr 2018
Algehele gradering
12 Hectares of paradise!
Lees meerIgna M - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Edith U - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderful.
Willem V - Mrt 2018
Algehele gradering
Stil in die bos!
Stephan Allers S - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig. Fantasties.
Yolinda M - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was asemrowend mooi.
Victor T - Jan 2018
Algehele gradering
Very pleasant and enjoyable.
Msizi M - Des 2018
Algehele gradering
Amazing place to visit.
Laeticia I - Apr 2018
Algehele gradering
Stil in die natuur.
Johan T - Mrt 2018
Algehele gradering
Een mooi verblijf voor een weerzien met Knysna en Plettenbaai!
Willem M - Des 2018
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek in die bos tussen Knysna en Plettenbergbaai.
Werner C - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam. Geen lawaai.
Leonie L - Jan 2018
Algehele gradering
Mooiste uitsig! Baie rustig, baie geleë.
Japie M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Gary P - Nov 2018
Algehele gradering
Great hosts, peaceful stop.
Rochelle F - Sep 2018
Algehele gradering
Was rustig, gemaklik, goedkoop en waarde vir geld.
Helga L - Des 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker in die Sunbird Kothuis gebly, baie gerieflik en netjies. Dankie Ray en Angie.
Renee H - Des 2017
Algehele gradering
Little haven nestled among the trees.
Lees meerSheila V - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, veilig,skoon, voëlparadys.
Rodney V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Cheney V - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende kliëntediens met vriendelikheid en 'n verwelkomende atmosfeer wat jou dadelik tuis laat voel!
Mendes M - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderful place.
Ronel S - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Melissa O - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en pragtige ongewing!
Lukas K - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding.
Lees meerPieter D - Mei 2017
Algehele gradering
Wish we could have stayed longer!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wens ons kon langer bly!
Weens oponthoud het ons laat aangekom, en is nogtans hartlik verwelkom. The omgewing is besonders mooi en die verblyf goed toegerus. Alles in silwerskoon toestand. Sal graag terugkeer vir 'n langer vakansie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan K - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut alles wat jy nodig het en die landelike stilte is so kalmerend.
Petra L - Apr 2017
Algehele gradering
Ek het net een aand daar geslaap, want dit was vir my alleen onveilig om elke aand van Plettenbergbaai te ry na Masescha.
Ettienne S - Apr 2017
Algehele gradering
Die natuurskoon is asemrowend.
Fritz D - Mrt 2017
Algehele gradering
Beautiful, friendly and not too far from Plett and Knysna.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig, vriendelik en nie te ver van Plett en Knysna nie.
Ons het hier gebly vir 4 nagte en dit was die moeite werd. Ray en sy vrou was baie vriendelik en die ontbyt wat hulle vir ons gegee het Vrydag was uitstekend. Dit voel asof jy in die woud van Knysna is maar jy is steeds nie te ver van aktiwiteite in Plett en Knysna nie. Ons het dit regtig geniet en sal definitief weer van hulle gebruik maak as ons weer in die toekoms in daardie omgewing gaan vakansie hou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jayson B - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties en baie mooi.
Ansophie N - Feb 2017
Algehele gradering
Soveel aandag aan fyner detail.
Lees meerRozanne S - Feb 2017
Algehele gradering
Tranquil and neat!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en netjies.
Het my verblyf geniet, baie netjies en gerieflik. Ray en Angie het my baie welkom laat voel. Sal beslis weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ansa H - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het ons verblyf geniet.
Jaco U - Des 2017
Algehele gradering
Lieflik.
Elize G - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker. Voldoende verblyf in die mooiste, stilste omgewing.
Fatiegh S - Aug 2017
Algehele gradering
Very relaxing, peaceful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustig, vredige atmosfeer.
Snoesig, gerieflik, skoon en word goed bestuur, bietjie grondpad, maar niks ernstigs nie. Dit was koud en die eienaars was so gaaf om warmwatersak te voorsien. Die plek is ten volle toegerus met verwarmers. WiFi was bietjie van 'n issue, maar was gelukkig nie noodsaaklik vir ons verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Daniel V - Apr 2017
Algehele gradering
Groot verrassing vir ons. Het 40 jaar gelede daar by familie gekuier, toe die plek se naam Hidden Valley was!
Sari J - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtig geleë, goed toegerus en wonderlike diens.
Agatha N - Des 2017
Algehele gradering
Stil en rustig en definitief bitter mooi plek met die bome om mens.
Tiaan V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer en vriendelike diens.
Lees meerTrevor B - Apr 2017
Algehele gradering
Tranquil.
Francia F - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en pragtige natuurskoon.
Jo-anne G - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig en die kinders het die natuurskoon baie geniet.
Marlize O - Feb 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goed toegerus.
Melinda V - Apr 2017
Algehele gradering
Niks lekker nie, vir 2 aande bespreek, net een gebly.
Masescha Country Estate se terugvoer
Hi Melinda,
We are very disappointed that you did not enjoy your time at Masescha as its so unusual and we are very keen to show the property as it is on the website. We understand that you wanted to be in the centre of town with your health problem but hope you enjoyed the rest of your trip and it was interesting chatting about your involvement in your neighbourhood watch system you run.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Jean-pierre H - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend en kinders het hulself geniet.
Mathys M - Okt 2016
Algehele gradering
Was 'n belewenis gewees so lekker rustig in die bos.
Lees meerGavin L - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike diens, baie vriendelik, en baie mooi.
Hugo F - Okt 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Pierre J - Sep 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Ardi C - Jul 2016
Algehele gradering
Wow! "Waarde vir geld" is 'n understatement!
Marijke J - Jun 2016
Algehele gradering
Inderdaad fantasties!
Renn M - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker ontspannend.
Cornie J - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik, rustig, kalm, geen bekommernis.
Zirk D - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Lees meerLouise K - Sep 2016
Algehele gradering
Weggesteekte, veilige, vriendelike en gemaklike verblyf in 'n ongelooflike omgewing.
Lees meerDries D - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Magda S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Etienne K - Mei 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Justus E - Apr 2016
Algehele gradering
It was nice to stay here.
Kobus K - Mrt 2016
Algehele gradering
Sielsverkwikkend.
Pieter B - Apr 2016
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Lees meerMonique S - Aug 2016
Algehele gradering
Lovely cottage, nice and clean in beautiful area.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike kothuis, nice en skoon in pragtige area.
Ons het baie lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan S - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Jacques M - Des 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam en gasvryhed was goed.
Adri D - Mei 2016
Algehele gradering
Rustige, landelike omgewing.
Henry M - Des 2015
Algehele gradering
Rustig en hartlik.
Susan S - Sep 2015
Algehele gradering
Alles wat nodig was en vriendelike mense!
Rory A - Jun 2015
Algehele gradering
Wonderlik, privaat en baie rustig.
Wiesa M - Apr 2015
Algehele gradering
Absoluut lieflike blyplek en omgewing.
Craig T - Feb 2015
Algehele gradering
Very friendly & helpful service.
Paul B - Jan 2015
Algehele gradering
Beauty and the Bush!
Liz F - Jun 2015
Algehele gradering
Die verblyf was net te kort!
Tracy T - Jul 2015
Algehele gradering
Beautiful and peaceful location!
Riana D - Aug 2015
Algehele gradering
Word beslis aanbeveel!
Hanle Z - Des 2015
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Masescha Country Estate se terugvoer
Good day Hanle,
We are glad that you enjoyed your stay and that the wedding went well. We do state in the room descriptions that Haven Cottage does have some low ceilings in parts as it is a quaint renovated cottage while for Sunbird Cottage we do put in the room description that the accommodation is a queen-size bed with a double sleeper couch in the lounge.
Best regards,
Ray and Angie
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Human F - Apr 2015
Algehele gradering
Plekkie was baie klein, maar diens is uitstekend.
Lees meerGail C - Feb 2015
Algehele gradering
Die een nag was regtig nie genoeg nie.
Henry O - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly!
Jurie V - Okt 2014
Algehele gradering
Absoluut nog die beste wat ons al gehad het. Die omgewing, die verblyf asook die diens is uit die boonste rakke.
Ruan M - Jul 2014
Algehele gradering
Net ver genoeg en terselfdertyd naby genoeg aan Knysna!
James O - Jul 2014
Algehele gradering
Most amazing!
Mariaan L - Jun 2014
Algehele gradering
Dankie, wat 'n rustige atmosfeer!
Lydia B - Jun 2014
Algehele gradering
Ons ken die area van kindsbeen af en het die verblyf besonder geniet.
Ansie J - Mei 2014
Algehele gradering
Flippen nice!
Karin S - Apr 2014
Algehele gradering
Rus vir jou siel!
Marita P - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik stil!
Adriaan V - Mrt 2014
Algehele gradering
Friendly and cozy !!
Lynn N - Jan 2014
Algehele gradering
Awesome and fantastic place to stay
Dr Estelle B - Jan 2014
Algehele gradering
Greatest place!!!
Daniel W - Okt 2014
Algehele gradering
Aangenaam en kommervry!
Helena B - Mei 2014
Algehele gradering
Lovely
Jerome W - Jan 2014
Algehele gradering
Excellent views and excellent service.
Louisa V - Nov 2014
Algehele gradering
Baie goed toegeruste verblyf in pragtige omgewing.
Alfred H - Mrt 2014
Algehele gradering
Many thanks for a heavenly stay
Ian M - Mei 2014
Algehele gradering
Wonderfull place to get away from the hectic city life.
Lees meerKatie G - Des 2014
Algehele gradering
Amazing
Marlene F - Jun 2014
Algehele gradering
Tranquil and yet close to all the major tourist attractions.
Brian V - Jul 2014
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n stil en rustige omgewing!
Augusta V - Jul 2014
Algehele gradering
Baie rustig en 'n veilige blyplek.
Tracey M - Jun 2014
Algehele gradering
We felt as if we were in a safe jungle where we could just relax, it was beautiful.
Bernadette C - Feb 2014
Algehele gradering
Quiet serene setting.
Dick Van Bennekom N - Nov 2014
Algehele gradering
Was a very nice place.
Annatjie S - Des 2014
Algehele gradering
Heel goed, maar daar is 'n paar probleme.
Lynette P - Mrt 2014
Algehele gradering
Rustig en stil.
Izelle B - Mrt 2014
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker!
Inke V - Des 2013
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anelda L - Des 2013
Algehele gradering
Mooi en skoon verblyf!
Patrick M - Okt 2013
Algehele gradering
Masescha Country Estate rocked
Tanya E - Okt 2013
Algehele gradering
Wonderlik, vriendelik, gasvry, skoon, rustig - beslis n aanbeveling vir ieder en elke.
Lees meerSanmari W - Sep 2013
Algehele gradering
'n Aangename, rustige atmosfeer. Ideaal vir 'n goeie wegbreek.
Antoinette B - Apr 2013
Algehele gradering
Rustig!
Marien L - Des 2013
Algehele gradering
Wonderful hosts that go the extra mile!
Roderick E - Okt 2013
Algehele gradering
Die tydjie was wonderlik gewees. Ek het dit regtig geniet!
Ivo A - Apr 2013
Algehele gradering
Great view, great hosts, great stay
Tinus C - Aug 2013
Algehele gradering
Pragtige omgewing
Jeanette H - Apr 2013
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf
Marie H - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam en stil.
Pieter S - Sep 2013
Algehele gradering
Baie tevrede met alles.
Nadine B - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik en baie aangenaam!
Giel V - Mei 2013
Algehele gradering
Baie lekka
Ilse P - Des 2013
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en wonderlike uitsig!
Henriette W - Des 2013
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n rustige omgewing.
Bellicini F - Des 2013
Algehele gradering
Average
Malahlela D - Des 2012
Algehele gradering
Home from home
Mike S - Des 2012
Algehele gradering
Friendly hosts
Lees meer- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Masescha Country Estate, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang