Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masescha Country Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Caroline K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig met die woud om jou. Wow! Van die inry af het ons al geweet ons gaan lekker bly en was ons alreeds spyt dit was net vir een nag. By ons aankoms was ons met soveel vriendelikheid verwelkom dat dit gevoel het soos om by vriende te arriveer. Die wooneenheid was ver meer as wat ons verwag het oor die uitkyk daarvan en binnekant vir seker net so mooi soos die foto's dit wys. Alles was baie skoon en netjies en die kombuis het alles wat mens nodig het. Ons het heerlik warm geslaap en dit was 'n groot bederf om met die voëls wakker te word en dan die pragtige uitsig. Hierdie is voorwaar 'n baie spesiale plek waar mens voel asof jy in die woud se stiltes is. Ons wil weer gaan vir langer. Hier kan mens rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

As jy van die stilte in die natuur hou, bly hier. Dit was ongelukkig net een aand in dié pragtige paradys. Ons wil weer terugkom, maar dan vir 3-4 dae om totaal te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Defnitief waarde vir geld! Die kaggel was gesellig. Alles was perfek! Baie lekker akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Midweek wegbreek. Die "tranquility" was ideaal vir 'n midweek wegbreek. Alles wat jy nodig het vir 'n billike tarief. Diens en gasvryheid uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Good stop over. An overnight stop. Comfortable, clean, safe, and quiet. Very scenic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

It was amazing, beautiful and peaceful. We had a lovely stay. You are close to all the attractions like Birds of Eden, monkeys, Wolf Sanctuary and a must-see Knysna Elephant Park. The place is surrounded by trees and beautiful birds. The only thing is don't pack heavy bags as it is a little walk to the car from the chalet we stayed in. Other than that, it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giep En Enalien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ruim, honde vriendelik, gerieflik, rustig, veilig. Angie is 'n fantastiese gasvrou, sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Baie goed gewerk met ons 2 yorkies ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great stay - thank you! We felt welcome and had a very comfortable night. The room has a beautiful outlook and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

N Ander wêreld - van pragtige tuine en voëlklanke. Die klein mannetjie kon lekker rondstap tussen die tuine, en die honde kon nie uitgesnuffel raak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Porchia W
1 nag
5.0
Okt 2023

We were a large group with kids and had a memorable time with such humble, welcoming, and caring hosts. I would highly recommend Masescha to anyone, even with a large or small family. The owners were so welcoming and caring, and also checked up on us after we left on the road back to Gqeberha. Their thoughtfulness, coffee, tea, sugar, and cookies on arrival in each place was appreciated. Thanks and we can't wait for our next visit in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ray & Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 251

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masescha Country Estate, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkYzM3ZDk5LWUyYzEtNDU5MS1hMmM1LWE5OWQwMGIwMTk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 251 5 1 5 Masescha Country Estate Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.02950240155 23.241212368011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang