Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mash on Rupert

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertstraat 659, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mash on Rupert is in die voorstad Brooklyn in Pretoria geleë, binne 1,8 km van die Pretoria Buiteklub en 3,5 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Hierdie verblyf is ideaal vir paartjies of alleenreisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Verblyf word slegs in 3 kamers gebied. 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 1 kamer het 'n dubbelbed. Al 3 slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die slaapkamers het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het ook 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV wat geïnstalleer is met Netflix, Showmax en Amazon Prime Video. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Mash on Rupert het 'n tuin en 'n gedeelde swembad, asook gratis privaat parkeerplek. Hierdie eiendom bied ook 'n kaggel buite. Elke kamer het 'n terras met tuinuitsigte.

Die Uniegebou is 7,2 km van die verblyf af en die Voortrekkermonument is 10 km van die eiendom af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Buhle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Rupertstraat 659, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Gaste dink Mash on Rupert het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertstraat 659, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a1f4bb93c9053a50ac23baf77de9dea1dd6cef250ce3397c01aa55560b1bce501277d3de4407450005d2cb9ea385a9e3faa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 659 Rupert Street Brooklyn 0011 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.772125715414 28.242129470639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang