Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mashudu Private Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Denise L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Bosveld-ontspanning. Dit was 'n heerlike bosveld / "glamping" ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynhardt D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantasties. Ons het dit baie geniet. Die plek is skoon, veilig en die diens is fantasties. CJ en sy kollega het ons regtig tuis laat voel en was baie behulpsaam met enige versoek. Baie vriendelike diens. Die kos by die restaurant was vars en baie lekker. Ek sal beslis weer gaan besoek. CJ en sy kollega is definitief 'n aanwins vir die Lodge. 5-ster groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Uitstekend gewees. Baie lekker gewees. Staff baie hulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joretha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Vriendelike en gasvrye mense op rustige plaas. Tent baie gerieflik en het alles gehad soos geadverteer. Afgebrande restaurant het gerief van etes op perseel beïnvloed, maar restaurante was maklik bereikbaar en almal was diervriendelik wat alles vir ons verhemaklik het. Reëlings vir heerlike masserings het ook goed verloop. Verkeer was net baie en hoorbaar vanaf verblyfarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elize E
Kort verblyf
3.8
Mei 2024

Aangenaam Great as jy van bos hou. Die pad na die tenthuise is vir 'n ligte voertuig geskik nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Lekker gerus. Mashudu Lodge is maklik bereikbaar vanaf enige dorp of stad. Daar is heelwat om te doen en die kroeg area is netjies en skoon. Die tuine is goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Restful. Restful stay with beautiful views of the mountains and excellent walks amongst the wild animals. CJ looked after us very well and provided us with the local information and places to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Vanzyl O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Rustig. Baie vriendelike personeel, netjiese terein en paaie en skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Goeie geriewe en mooi skoon. Baie vinnige en aangename hulp. Jagtrippie vir my seun se eerste bok. Ons het lekker gebly met warm water en warm beddens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandy
Mashudu Private Game Lodge
Ek is baie bly jul het dit geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet. Kom kuier gerus weer by ons.

Anneke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Dit was 'n heerlike wegbreek in die pragtige Bosveld. Ons is hartlik ontvang en het die tydjie vreeslik geniet!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fdebc84bdf9d27d86a3bd59c06f4f9282ade9bec60ba45b710388f22eb1de5de86d6ff69c6f476d87ab5013f7f583b307c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Off the R33 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.381269131901 28.138883113861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang