Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mashudu Private Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Mashudu Private Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Denise L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L

Bosveld-ontspanning.

Dit was 'n heerlike bosveld / "glamping" ervaring.

Rynhardt D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhardt D

Fantasties.

Ons het dit baie geniet. Die plek is skoon, veilig en die diens is fantasties. CJ en sy kollega het ons regtig tuis laat voel en was baie behulpsaam met enige versoek. Baie vriendelike diens. Die kos by die restaurant was vars en baie lekker. Ek sal beslis weer gaan besoek. CJ en sy kollega is definitief 'n aanwins vir die Lodge. 5-ster groete.

Vanzyl O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanzyl O

Rustig.

Baie vriendelike personeel, netjiese terein en paaie en skoon geriewe.

Elize E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize E

Aangenaam

Great as jy van bos hou. Die pad na die tenthuise is vir 'n ligte voertuig geskik nie.

George B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B

Uitstekend gewees.

Baie lekker gewees. Staff baie hulpsaam en vriendelik.

Andre M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Lekker gerus.

Mashudu Lodge is maklik bereikbaar vanaf enige dorp of stad. Daar is heelwat om te doen en die kroeg area is netjies en skoon. Die tuine is goed versorg.

Janet S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janet S

Restful.

Restful stay with beautiful views of the mountains and excellent walks amongst the wild animals. CJ looked after us very well and provided us with the local information and places to visit.

Leon M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Goeie geriewe en mooi skoon. Baie vinnige en aangename hulp.

Jagtrippie vir my seun se eerste bok. Ons het lekker gebly met warm water en warm beddens!

Mashudu Private Game Lodge se terugvoer

Ek is baie bly jul het dit geniet.
Dit was lekker om jul te ontmoet. Kom kuier gerus weer by ons.

Mashudu Private Game Lodge
Anneke K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke K

Dit was 'n heerlike wegbreek in die pragtige Bosveld.

Ons is hartlik ontvang en het die tydjie vreeslik geniet!

Tanya S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Was so 'n groot verrassing. Baie mooi uitgelê en het ons tyd vreeslik geniet.

Personeel gaan uit hulle pad om jou gemaklik te laat voel en indien jy enige iets kort, bring hulle dit na jou eenheid toe. Selfs hout en ys. Eienaar het selfs na elke eenheid toe gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Sal beslis weer soontoe gaan.

Wilna E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna E

Heerlike boskuier.

Goeie waarde vir geld. Ideaal vir klein groepe. Puik diens.

Freek V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freek V

Lekker bosveld

Ons het in Tent 1 en 2 gebly en het gelukkig die boma vir onsself gehad. Dit het beteken dat ons heerlik daar gekuier en geëet het. Maak seker dat jy die boma kan gebruik as jy bespreek. Die drie dae was heerlik rustig, geen internet en onderbrekings nie. Net die voertuie op die hoofpad wat jou so tussendeur herinner dat daar iewers anders 'n stad en werk is wat wag.

Jacqueline D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D

Die rustigste paar dae van ons lewens.

Dit was ons eerste huweliksherdenking gewees en die eienaar het die einde van ons dag so spesiaal gemaak met 'n picnic bo op die berg terwyl ons kyk hoe die son ondergaan. Almal is baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om jou tuis te laat voel. Dit was ons rustigste tydjie en niks is 'n gejaag soos in die stad nie. Ons het dit baie geniet.

Gerhard J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Stunning place an great service.

Great people, clean rooms, friendly hosts.

Mashudu Private Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Gerhard, was lekker om jul by Mashudu te hê.
Hoop om jul binnekort weer te sien.

Mashudu Private Game Lodge
Flip K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K

Voel of jy ver weg is tog is jy so naby aan als.

Beste rus wat ek in jare gehad het. Diens is puik.

Daniel L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel L

Baie gasvry.

Pragtige tuin en baie aangename verblyf. Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang.

Mashudu Private Game Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Daan,
Was lekker om julle by Mashudu te kon hê, en 'n ou bekende in Vaalwater te ontmoet.
Hoop om jul weer by Mashudu te sien.

Mashudu Private Game Lodge
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fdebc84bdf9d27d86a3bd59c06f4f9282ade9bec60ba45b710388f22eb1de5de86d6ff69c6f476d87ab5013f7f583b307c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Off the R33 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.381269131901 28.138883113861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang