Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mashudu Private Game Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2024 tot 15 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 750 R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mashudu Private Game Lodge is 45 km vanaf Nylstroom geleë en is perfek vir naweek- of midweekwegbreek, 'n troue of 'n konferensie.

Die lodge bied gaste 'n keuse om 1 van die tente of kamers te bespreek. 'n Klein yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Gerieflikheidshalwe word badhanddoeke voorsien. Gaste wat die tente bespreek, moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Elkeen van die kamers het slaapplek vir 2 mense en is ingerig met dubbel- of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Die tente is omring deur bosveld en het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 16. Die tente is nie geskik vir 4 volwassenes nie. Elke tent is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n stapelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tente het 'n privaat boma en kombuis (geen mikrogolfoond). Die gemeenskaplike kombuis en boma kan gehuur word indien 'n groepbespreking gemaak word.

Mashudu Private Game Lodge het 'n kurioswinkel en 'n kroeg. Die lodge het 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders. Doendinge in die lodge sluit 4x4-wildritte, voëlkyk, stap- en fietsryroetes, voetslaan en veldrymotorfietsry in. Vir konferensies, troues of groot groepbesprekings kan die restaurant op versoek oopgemaak word.

Die pad na die lodge is 'n teerpad, maar die een wat na die tentkamp lei, is 'n klipperige pad. Gewone motors kan daarop ry, maar net baie stadig.

Aangesien die verblyf van sonkrag gebruik maak, implementeer die eienaars af en toe hul eie "loadshedding" om die batterye te bespaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Denise L
Gesin met klein kinders
5.0
Bosveld-ontspanning. Dit was 'n heerlike bosveld / "glamping" ervaring.
Jun 2024
Rynhardt D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het dit baie geniet. Die plek is skoon, veilig en die diens is fantasties. CJ en sy kollega het ons regtig tuis laat voel en was baie ...
Sien meer
Sep 2023
George B
Gesin met tieners
4.8
Uitstekend gewees. Baie lekker gewees. Staff baie hulpsaam en vriendelik.
Des 2023
Andre M
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker gerus. Mashudu Lodge is maklik bereikbaar vanaf enige dorp of stad. Daar is heelwat om te doen en die kroeg area is netjies en skoon. Die tuine...
Sien meer
Okt 2023
Joretha V
Saam met lewensmaat
4.2
Vriendelike en gasvrye mense op rustige plaas. Tent baie gerieflik en het alles gehad soos geadverteer. Afgebrande restaurant het gerief van etes op p...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Mashudu Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fdebc84bdf9d27d86a3bd59c06f4f9282ade9bec60ba45b710388f22eb1de5de86d6ff69c6f476d87ab5013f7f583b307c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Off the R33 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.381269131901 28.138883113861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang