Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masingita Towers Luxury Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: West Road South 15, Morningside, Sandton, 2000, Gauteng
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Masingita Towers Luxury Apartment is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in die hotel in Morningside, Sandton en bied slaapplek aan 4 gaste.

Beide slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een badkamer het 'n stort en die ander een het 'n bad en stort. Japonne en luukse Egiptiese katoenlinne word voorsien. Daar is ook 'n haardroër en ruim kas.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n gemaklike rusbank, onbeperkte WiFi en stroomdienste soos Showmax en YouTube in die leefarea.

Daar is 'n restaurant en 'n swembad met sonstoele op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Konanani Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • West Road South 15, Morningside, Sandton, 2000, Gauteng
  • Gaste dink Masingita Towers Luxury Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: West Road South 15, Morningside, Sandton, 2000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a205a90638606d8086de400335dd2eb9b0526c8698ccede9164bd82ead56922ecfdbfef6120109942c7b328a9eb16c385c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 15 West Road South Morningside 2000 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.094202594869 28.053511275548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang