Maskam Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ancarene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 303
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Ilse J - Sep 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou wat 'n passie het vir die blomme op haar plaas.
Glynis H - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable and peaceful.
Ann U - Sep 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf in so 'n pragtige omgewing!
Hector C - Aug 2024
Algehele gradering
Tussen die blomme, vriendelike mense, lekker ontbyt.
Trudie B - Aug 2024
Algehele gradering
🪻.
Lenie B - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik en vriendelike verblyf.
Chris B - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf.
Irene D - Apr 2024
Algehele gradering
'n Oase op die langpad.
Juan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebraai met die rustigheid van die Karoo en vriendelike mense.
Beverley M - Mrt 2024
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Clint B - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful, safe, remote and visually very appealing.
Lees meerFrancois P - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, sal weer gaan.
Alicia S - Mrt 2024
Algehele gradering
As jy vrede en stilte soek is dit net die regte plek.
Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, pragtig, netjies met 'n pragtige uitsig op die Gifberg.
Alicia L - Jan 2024
Algehele gradering
Natuurskoon en rustig.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Amanda V - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtig!
Terri H - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable, restful.
Johan N - Des 2023
Algehele gradering
So lekker rustig en pragtige uitsig.
Obie O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en baie gerieflik.
Justin A - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful stay!
Matthys B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Butch D - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlke mooi omgewing en fasiliteite.
René S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing met wonderlike uitsig.
Betsie C - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing.
C P Ronèl V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie pragtige blommeplaas by Maskamberge.
Lees meerRomey A - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Thys D - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Ronel S - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing en rustig.
Fred S - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Helena B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik om in die buitelug te kan wees met die pragtigste omgewing.
Chantel B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Louise V - Mei 2023
Algehele gradering
A lovely cottage in beautiful surroundings.
Karin M - Jun 2023
Algehele gradering
Arrived later than expected, but received warmly.
Barry B - Mei 2023
Algehele gradering
Love the view and quietness.
Justin A - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely.
Paul Clive W - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Derrick M - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik en stil.
Annette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf.
Pam D - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en lekker kos.
Charoll P - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige natuur.
Jan A - Feb 2023
Algehele gradering
Besonderse netjiese plek.
Johan D - Jan 2023
Algehele gradering
Die gasvrou het uit haar pad uit gegaan om ons gemaklik te laat voel.
Ruth B - Sep 2023
Algehele gradering
Fabulous location, pleasant, quiet room and a very delicious dinner!
Andries V - Aug 2023
Algehele gradering
Buite
Teresa A - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Die stilte was verkwikkend en die omgewing asemrowend mooi.
Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plaasverblyf.
Wina V - Sep 2023
Algehele gradering
Hier is niks en niemand wat jou pla nie.
Lees meerEstelle V - Sep 2023
Algehele gradering
'n Heerlike oorstaanplek in 'n pragtige omgewing.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Bonita A - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike plek en gasvrou baie vriendelik.
Hanno B - Des 2023
Algehele gradering
Good country hospitality!
Jonel K - Des 2023
Algehele gradering
Kuier was lekker met baie behulpsame eienaar.
Michelle V - Des 2023
Algehele gradering
Relaxed in a simple farm stay.
Lynette C - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, blomme was baie mooi. Kamers was baie netjies en skoon.
Marzaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige stil en mooi omgewing!
Megan G - Des 2023
Algehele gradering
Quiet, neat and all you need.
Andre M - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in heerlike, stil omgewing.
Matilda B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige sterre!
Hesmarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Goed geleë.
David B - Des 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi, stilte en gasvryheid uit die boonste rakke.
Pierre S - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne en 'n tuis-gevoel met die mooiste uitsig op die Maskamberge en Gifberg en die plaas is sentraal geleë met die mooiste dam en staproetes.
Lize C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi ligging en als wat mens nodig het.
Henk P - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en 'n wonderlike uitsig.
Ampie C - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf.
Rachelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam sowel as die sjef en helpers- was 'n awesome tyd.
Bossie M - Jun 2022
Algehele gradering
Snoesige plaasbederf op die lang pad.
Charoll P - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en afgeleë.
Delina M - Mei 2022
Algehele gradering
Weereens het dit aan ons verwagtinge voldoen.
Chris F - Apr 2022
Algehele gradering
Laaste stop na 'n besigheidsreis na die Noord-Kaap.
Lees meerEsja O - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek oornagverblyf.
Beverley M - Mrt 2022
Algehele gradering
As always a very comfortable and relaxing place with beautiful scenery.
Zelda W - Feb 2022
Algehele gradering
Stilte en gasvryheid uit die boonste rakke.
Lees meerHermanus S - Feb 2022
Algehele gradering
Plaaskuier.
Marina V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
John H - Okt 2022
Algehele gradering
We stayed for 2 nights.
Hardus D - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend met uitstekende ligging.
Dawid J - Des 2022
Algehele gradering
Namakwaland-kuier op sy beste, die stilte en uitsig is asemrowend.
Yuseriq G - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely and spacious areas.
Johan A - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid van Ancarene!
Rudolf J - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is die perfekte plek as jy wil weg kom uit die besige stads lewe en een wees met die natuur.
Amelia K - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en onspannend.
Geoff H - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful area and comfortable stay.
Raymond D - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi berge, skoon lug en vrede.
Elsje V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig op Maskamberg.
Hennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Plaasverblyf sentraal tot blommekyk.
Monica V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige chalet op 'n plaas, uitsig op Maskam en Gifberge. Ancarene is baie gasvry. Het slegs een nag oorgebly, heerlik gebraai. Hulle verkoop die lekkerste kweperheuning.
Lambert B - Aug 2022
Algehele gradering
Geriewe is voldoende. Pragtige uitsig op die berge.
Wilhelm C - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en uitstekende ligging.
Karen J - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Hester V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf. Alles wat jy nodig het.
Josie B - Sep 2021
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Jan C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi met mooi uitsig op die berge.
Gideon L - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi natuurskoon
Lees meerRiana R - Jun 2021
Algehele gradering
Lieflike, goed toegeruste huisie met 'n pragtige uitsig oor die berge.
Lex K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek vir 'n oorslaap.
Manie V - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Brenda S - Apr 2021
Algehele gradering
Business trip
James K - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful views, very peaceful.
Jacques V - Mrt 2021
Algehele gradering
Was awesome gewees.
Beverley M - Jan 2021
Algehele gradering
A wonderful find with perfect views and very good birding!
Brian E - Sep 2021
Algehele gradering
Clean comfortable good location with spectacular mountain views.
Nicola D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Elbe V - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek tydens blommetyd.
Patrick M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker en mooi omgewing.
Maritza V - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvryheid soos mens net van die plaaslewe kan verwag.
Jacquelyn L - Jan 2021
Algehele gradering
Neat place to stay overnight.
Gerda J - Aug 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Frans D - Aug 2021
Algehele gradering
Aangename en vriendelike ontvangs en 5 ster-aandete.
Delina M - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek en huisie.
Johnny M - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflike gerief in 'n baie stil omgewing.
Fanus V - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Charles C - Feb 2021
Algehele gradering
Prettig en baie lekker.
Jeanri W - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Candice S - Nov 2021
Algehele gradering
Tranquil getaway.
Valerie S - Nov 2021
Algehele gradering
We had a wonderful time and enjoyed the nature. Friendly people. We will be back.
Elzaan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Gemaklik, niks tekort. Lekker vir kinders.
Zaza B - Des 2020
Algehele gradering
Rustige oorslaap op 'n plaas.
Lees meerMagda V - Okt 2020
Algehele gradering
Sielsvernuwend.
Lees meerSoné G - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtig en kos vir die siel
Wilna M - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Charlotte K - Aug 2020
Algehele gradering
'n Juweel in die middel van nêrens.
Deon D - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier op Maskam Guest Farm.
Esja O - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Natie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, rustig, mooi omgewing.
Alta C - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige blomme en opregte gasvryheid.
Annien W - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike verblyf, die mooiste uitsig!
Philip G - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig en heerlike plaasgevoel.
Vivienne Cecily V - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlike kuier in die skone natuur by gasvrye mense.
Gideon S - Aug 2020
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf en 'n baie vriendelike gasvrou.
Andre S - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies, vrede, privaatheid en alles wat mens nodig het.
Cheree J - Sep 2020
Algehele gradering
Quiet, good spot. Had everything needed for overnight stay.
Lize S - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n heerlike, rustige kuier!
Heloise S - Sep 2019
Algehele gradering
Ek het die wind hoor sing.
Estelle B - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik stil in die natuur.
Marlyn W - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Jacolene S - Aug 2019
Algehele gradering
Die ligging en eenhede was fantasties!
Riaan S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Hendre B - Mei 2019
Algehele gradering
Onderskatte.
Lees meerHermé V - Jun 2019
Algehele gradering
Maskam is die rustigheid vanself.
Marnette K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
Lara D - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Katrina J - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastiese naweek saam met familie, rustig en die swembad was die beste in hierdie warm Februarie!
Teresa P - Jan 2019
Algehele gradering
Perfect stopover on the Cape Town - Windhoek route.
Linda S - Des 2019
Algehele gradering
Awesome view, very spacious. Absolute must if you want to refresh your soul.
Gertie V - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Ina S - Aug 2019
Algehele gradering
Mooiste uitsigte.
Louise T - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en gerieflike verblyf.
Leana S - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Marnette K - Apr 2019
Algehele gradering
Stil, kon natuur en plaas-atmosfeer geniet.
Alta C - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Dianna M - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike oornagstop op pad na die Weskus!
Nico F - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Lees meerSandra S - Sep 2019
Algehele gradering
Gasvryheid. Heerlike plaaskombuis met bederfkos by ‘n vuurherd. Baie aangename verblyf!
Jimmy M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Siya M - Jul 2019
Algehele gradering
Worth every cent.
Hannes K - Sep 2019
Algehele gradering
Mooi ligging en baie goed toegeruste eenheid.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Hannes,
Baie dankie vir julle mooi woorde.Bespreek volgende keer Piet My Vrou, Klaas Skaapwagter of Berggans. Hulle almal voldoen aan julle voorkeur.
Die Kokkewiet eenheid word beskryf as oopplan.
Michele E - Des 2018
Algehele gradering
Rus, swem, braai, slaap en kuier. Wonderlik.
Lees meerJienie H - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik rustig.
Peet L - Des 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker, die rustigheid trek in jou lyf in.
Tinette M - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig oor Maskam en Gifberge.
Isabel L - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese plaas-oorslaap-ervaring!
Albie C - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer.
Sandra K - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld akkommodasie.
Veruschka N - Jul 2018
Algehele gradering
Under promise, over deliver.
Lees meerAnita V - Jul 2018
Algehele gradering
Great ontvangs, pragtige plek!
Dries B - Mei 2018
Algehele gradering
'n Fantastiese ruskans na 1200 km.
Lees meerPeter L - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Willem M - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Pieter D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jaco V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Inga En Hans S - Sep 2018
Algehele gradering
Schitterend verblijf in de natuur.
Francois L - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam en tevrede.
Ockert Z - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens ontvang en blyplek was baie skoon en netjies.
Hester S - Aug 2018
Algehele gradering
Stilte en die berg!
Adriaan D - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Jan A - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowende ligging onder die berg.
Helena D - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met pragtige uitsig.
Corrie M - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig, landelik en stil.
Murray M - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende woonstel. Baie netjies en skoon. Pragtige Uitsig. Naby aan Gifberg.
Jason Z - Mei 2018
Algehele gradering
The most beautiful setting in Namaqualand.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die mooiste plek in Namakwaland.
Die perfekte bestemming vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek van die wêreld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois M - Apr 2018
Algehele gradering
Net een nag oorgbly en dit was heel aangenaam. Ons sal weer 'n draai kom maak, maar dan tydens die blommeseisoen.
Lees meerRonelle R - Jun 2018
Algehele gradering
Die eenheid is goed toegerus en die atmosfeer op die plaas is rustig, ontspannend met 'n lieflike uitsig op die berge.
Lees meerStephan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike stilte in die natuur, met alle geriewe beskikbaar.
Lees meerDeon L - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig plek in baie rustige omgewing.
Ursula S - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige oornag in 'n mooi omgewing.
Charl V - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasverblyf.
Lees meerEllen P - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Margie G - Des 2017
Algehele gradering
Huisie is baie goed toegerus en baie netjies.
Lindi L - Des 2017
Algehele gradering
Beautiful.
Lees meerVan Der Merwe, Leon V - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik! Een van die hoogtepunte van my jaar!
Lees meerRickey H - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lees meerAncois H - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike, warm ontvangs en fantastiese ligging en verblyf.
Lees meerDalene V - Nov 2017
Algehele gradering
Die stilte en die uitsig op die pragtige Maskamberge bring 'n groot kalmte oor mens en maak dit moeilik om terug te gaan huistoe.
Lees meerDelina M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike verblyf.
Rentia V - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike, rustige verblyf met alles wat ons benodig het.
Marie Louise K - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was heerlike en rustige verblyf met 'n pragtige uitsig op die berg.
Willem M - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike persoonlike diens.
Jan S - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige blyplek op die plaas met alles wat jy nodig mag hê. Uitkyk op Maskam en Gifberge is so mooi. Hoog aanbeveel.
Louise S - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Winnie C - Aug 2017
Algehele gradering
Lieflike gasvrou en blyplek het ons sommer baie tuis laat voel.
Deon R - Jul 2017
Algehele gradering
Rus en stilte.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Deon,
Baie dankie dat julle gekom het en ja die tegniese probleem met die warm water is klaar uitgesorteer.
Ek belowe vuurwarm water as julle weer kom.
Vriendelike Groete, Ancarene
Henk L - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Henk
Dankie, en ek is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer te sien in die winter.
Vriendelike groete
Ancarene
Charles F - Apr 2017
Algehele gradering
Vrede vir die siel.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Charles
Baie dankie vir jul resensie en dat julle gekom het. Dit was 'n plesier dat julle hier was en alles van die beste vorentoe.
Groete Ancarene
Rene B - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Lees meerMaskam Guest Farm se terugvoer
Beste Rene
So bly dat julle dit geniet het en baie dankie dat julle dit aanbeveel.
Groete
Ancarene
Pieter D - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Pieter
Baie dankie vir jou resensie en ek is bly jy het die vleisie en slaaie geniet. Hoop ons sien jou gedurende ons blomme-tyd.
Vriendelike groete, Ancarene
Antoinette L - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Antoinette
Baie dankie vir jou mooi woorde en dat julle gekom het. Julle is altyd welkom
Vriendelike Groete Ancarene
Latetia O - Nov 2017
Algehele gradering
Stilte vir liggaam, siel en gees.
Manyanca M - Sep 2017
Algehele gradering
Rustigheid.
Fanie V - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Fanie
Ons waardeer julle besoek en bly julle het die uitsig geniet.
Groete Ancarene
Carole-ann V - Apr 2017
Algehele gradering
It was nice and quiet and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was nice and stil en ontspanne.
Daar is goed na ons gekyk. Verblyf het alles wat ons nodig gehad het. Pragtige uitsigte en naghemel. Sou graag langer wou bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dear Carole Ann
Thank you for your kind review and please visit again.
Kind Regards
Ancarene
Annette S - Mrt 2017
Algehele gradering
Die vriendelike ontvangs, puik akkommodasie, pragtige omgewing en rustigheid laat mens weer jou siel vind!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Annette,
Baie dankie ons het jou besoek geniet en waardeer dit so baie dat jy n natuurliefhebber is.
Ons kyk uit vir jou as jy weer kom.
Vriendelike Groete,
Ancarene
Liezl F - Des 2017
Algehele gradering
Rus en vrede!
Marinda C - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Pierre D - Aug 2017
Algehele gradering
A very comfortable facility.
Andre V - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was die regte plek om te oornag ná 'n lang reis.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie vir jul resensie. Ons sal weer aandag gee aan die pad.
Groete,
Ancarene
Emily S - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig tussen die berge. Baie vriendelike diens.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Francois
Dankie vir julle pragtige woorde, en verblyf oor julle besoek.
Groete, Ancarene.
Florida J - Jan 2017
Algehele gradering
Onbeskryflik fantasties, 'n rustigheid wat ek altyd na terug sal gaan!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Florida, baie dankie en ek is bly dat julle die natuur en verblyf geniet het. Julle is enige tyd welkom as julle wil ontlaai.
Vriendelike groete
Ancarene
Cordieu H - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n lekker wegbreek.
Nj N - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet om hier tuis te gaan.
Chris E - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlik
Johan W - Aug 2017
Algehele gradering
Nothing luxurious, but we enjoyed the stay and the food was delicious.
Neels R - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie en uitstekende ligging.Ons sal weer daar oorstaan.
Johandi S - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkies!
Jane L - Aug 2017
Algehele gradering
Die stilte en die pragtige berge was 'n ongelooflike ervaring.
Mariaan S - Des 2016
Algehele gradering
Lekker knus verblyf.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Mariaan
Baie dankie vir jou positiewe resensie en julle ondersteuning in ons plaas produkte. Die Klaas Skaapwagter huisie is dalk bietjie beknop as dit vol geboek is met net volwassenes maar dit werk lekker met gesinne met kinders. Ons sien uit om julle weer te ontvang as gaste!
Alles van die beste vir julle vorentoe.
Vriendelike Groete,
Ancarene Maskam Guest Farm
Johan S - Nov 2016
Algehele gradering
Ons wou net gaan sit en afskakel - ons kon!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir jul resensie en julle bydrae vir ons voellys, dit is baie lekker om natuurliefhebbers soos julle as gaste te he. Ons het die swembad op 'n sentrale plek omrede ons huisies baie uiteenlopend gelee is. Ons sal egter 'n splaspoel ook oorweeg. Alles van die beste vir julle.
Vriendelike Groete Ancarene
Jeffrey S - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Jeffrey
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet en julle is welkom as julle weer hierdie kant toe kom.
Vriendelike Groete,
Ancarene
Maskam Guest Farm
Maynette D - Okt 2016
Algehele gradering
The scenery makes you feel like you in heaven.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die pragtige natuurskoon is hemels.
Die eenheid vwaarin ons gebly het, was ruim en pragtig, modern ingerig. Die kombuis is toegerus met al die nodige toebehore. Die natuurskoon is hemels, rustig, kalm en regtig asemrowend. Dit is net jammer dat ons nie meer tyd gehad het om die skoonheid van dié plek werklik te geniet nie. Die gasvrou só warm en vriendelik. Ek sal definitief in die toekoms vir 'n langer tydperk daar tuisgaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dear Maynette,
Thank you for your wonderful words and for visiting us. We are looking forward to your next visit.
Kind Regards,
Ancarene
Franci S - Sep 2016
Algehele gradering
Ons is goed ingelig oor die besienswaardighede en bederf met 'n wonderlike aandete.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Franci,
Baie dankie ook vir julle terugvoering en dit was baie aangenaam om julle hier te gehad het en ook bly julle het die aandete geniet. Alles van die beste vorentoe.
Groete, Ancarene
MASKAM GUEST FARM
Estha K - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, veilig, skoon, netjies en vriendelike gasvrou.
Lees meerMaskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie en dit was lekker om julle hier te gehad het. Die tafeltjie sal volgende keer op die stoep wees as julle weer kom (Net op bestelling).
Jm P - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike plaas-verblyf.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Matilda, baie dankie dat vir julle mooi resensie en julle is baie welkom om weer te kom.
Ida R - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was awesome.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dit was baie heerlik om julle te gehad het. Dankie ook vir mooi resensie en julle is enige tyd welkom.
Ben V - Apr 2016
Algehele gradering
Ek het vir een nag oorgeslaap om die volgende oggend fotos te neem by die Gigbergpas en het heerlik oorgeslaap.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering en hoop jou fotos het mooi uitgekom.
Yolandi S - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was heerlike rustige naweek met die plaaslewe rondom jou.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde. Dit was baie lekker om julle hier te gehad het.
Bronwyn M - Feb 2016
Algehele gradering
Peaceful accommodation with spectacular views
Lees meerMaskam Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for your good review about us. We will be happy to see you again in the flower time.
Johannes C - Jan 2016
Algehele gradering
Perfekte ligging vir lekker rus.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie dat jy die stilte waardeer het en ook jou mooi resensie.
Ronette O - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustig en vry.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Ronette.
Baie dankie dat julle gekom het en bly om julle te ontmoet het. Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Ancarene Maskam Guest Farm
Dirk B - Okt 2016
Algehele gradering
Eenvoudige, maar goeie waarde vir geld, baie rustige verblyf.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Dirk
Baie dankie vir julle pragtige resensie en ons plek sal reg staan as julle weer wil kom ontspan.
Alles van die beste vir julle.
Vriendelike Groete Ancarene
Maskam Guest Farm
Hannes V - Sep 2016
Algehele gradering
Unieke ervaring wat lewenslank ons sal by bly.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie en is bly julle het dit geniet. As die druiwekonfyt op is, kom asb. gerus weer!
Sura S - Jul 2016
Algehele gradering
Waardeer die moeite wat gedoen word om die verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie. Die besoek was kort, maar ek is bly ek het julle ontmoet.
Tienie D - Jan 2016
Algehele gradering
5-ster-verblyf en diens, ons het heerlik oornag.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde en ondersteuning. Dit was 'n plesier om vir julle tot diens te wees na lang dag op die pad.
Joan N - Des 2016
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n baie lekker kuierplek.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie dat julle gekom het Joan, ons het julle baie geniet as ons gaste.
Vriendelike groete, Ancarene.
Anzel V - Des 2016
Algehele gradering
Pragtig.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Anzel,
Baie bly dat ons julle ontmoet het en vir julle ondersteuning en terugvoering. Sal bly wees as julle weer kom.
Vriendelike Groete,
Ancarene
Nico J - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjiese nuwe verblyf, uitsig baie mooi en verblyf gerieflik.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Nico,
Baie dankie dat julle gekom het en bly julle het die Rooibos tee geniet. Ons wil poog om die jaar meer borde op te rig wat makliker sal maak vir die gaste.
Vriendelike Groete, Ancarene Maskam Guest Farm
Frik V - Nov 2016
Algehele gradering
'n Baie netjiese en goed toegeruste verblyf met 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Frik
Baie dankie vir jou mooi resensie en baie bly dat julle die natuur geniet het op die plaas.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Ancarene
Maskam Guest Farm
Nicolene J - Okt 2016
Algehele gradering
Kan dit aanbeveel.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Nicolene
Baie dankie vir julle mooi terugvoering en was heerlik om julle hier te gehad het.
Vriendelike Groete
Ancarene
Maskam Guest Farm
Johan L - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ondervinding.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Johan
Baie dankie vir julle pragtige resensie en bly julle het die ete geniet. Ek hoop om julle weer te sien.
Groete
Ancarene Maskam Guest Farm
Koos V - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie en julle is enige tyd baie welkom.
Esme V - Sep 2016
Algehele gradering
Absolute rustigheid!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie en julle is baie welkom om weer te kom.
Irma M - Aug 2016
Algehele gradering
Beautiful place.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie dat julle gekom het Irma. Soos die beskrywing toon is ons sonkrag en daarom is net 12 volt haar droërs aanvaarbaar op die krag sisteem. Ons het wel alternatiewe krag as julle net gevra het.
Johan P - Jul 2016
Algehele gradering
Baie waarde vir geld!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie en alles van die beste vir jul gesin vorentoe.
Nicolas B - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie en so aangenaam of julle te akkommodeer het.
Jac-mare S - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ondervinding.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dit was baie aangenaam vir ons om julle hier te gehad het.
Willem K - Aug 2016
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en goeie gehalte verblyf.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Willem, baie dankie vir julle besoek en mooi resensie.
Jeanette P - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en rustige omgewing. Lafenis vir liggaam en siel.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie dat julle gekom het en kom julle is altyd weer welkom as julle stilte vir julle siel soek.
Andre J - Des 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik, aandete was goed maar ontbyt is 'n wenner.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie vir jul kuiertjie en bly julle het die kos geniet. Ons hoop maar verligting vir ons landswye droogte. Julle is welkom om weer te kom.
Vriendelike groete,
Ancarene
Madelein V - Sep 2016
Algehele gradering
Very pleasant.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Madelein, ons het jou pa baie geniet en jy is meer as welkom.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Jurgens D - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelike ontvangs.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Jurgens
Baie dankie vir jul ondersteuning en mooi woorde. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete Ancarene Maskam Guest Farm
Leon L - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en lekker gesellige gasvrou.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Beste Leon and Dorothy
Baie dankie vir jul mooi resensie en dat julle ware natuurliefhebbers is. Ons waardeer ook die byvoeging tot die voellys en hoop om julle weer te sien.
Groete, Ancarene
MASKAM GUEST FARM
Fanie P - Sep 2016
Algehele gradering
Nie te aangenaam nie.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Fanie ons weet dat ons plek nie in almal se smaak val nie.
Roland D - Nov 2015
Algehele gradering
Beautiful location and friendly hosts
Maskam Guest Farm se terugvoer
Thank you for your good reply.
Sandy F - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was rustig. Net waarna ek na uitgesien het.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie dat jy gekom het en dat ons aan jou verwagtinge voldoen het. Julle besoek was vir ons ons baie aangenaam.
Astrid M - Sep 2015
Algehele gradering
Magical.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Thank you for your kind words. Take care and you are weldome if you travelling to South Africa again
Liana M - Sep 2015
Algehele gradering
It was a wonderful experience.
Maskam Guest Farm se terugvoer
This was a pleasure to have you as our guests. Thank you
Elna G - Aug 2015
Algehele gradering
'n Heerlike blyplek. Juweel in die hart van die Blommeland.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle te kon huisves.
Joey D - Aug 2015
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met pragtige uitsig op die berge.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon hê.
Debbie S - Jul 2015
Algehele gradering
Would definitely go back for a few days.
Maskam Guest Farm se terugvoer
This was a pleasure to have you and looking out for a longer visit again.
Kina P - Jun 2015
Algehele gradering
Mal daaroor!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dit was fantasties om julle as gaste te gehad het. Baie dankie vir julle pragtige resensie.
Bossie M - Jun 2015
Algehele gradering
Stilte en 'n wonderlike uitsig op die Maskam.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Ek kon sien julle het julself geniet met alles wat ons aan te gebied het. Baie dankie, dit maak ons gelukkig as ons gaste tevrede is.
Karlien W - Apr 2015
Algehele gradering
Lekke!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dankie en kom weer.
Mariana B - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik! Die stilte en rustigheid was presies wat ons na gesoek het.
Maskam Guest Farm se terugvoer
So dankbaar dat ons aan jou behoeftes kon voldoen het. Dankie ook vir julle mooi resensie en julle is altyd welkom.
Wilma S - Apr 2015
Algehele gradering
1ste keer wat ons DStv, lekker leesboeke, sagte toilet papier, seep, sjampoe, perkuleerder, behoorlike yskas en vrieskas kry vir daardie prys.
Lees meerMaskam Guest Farm se terugvoer
Dankie vir julle resensie en bly dat julle weer teruggekom het, dit beteken vir ons baie.
Roeleen M - Mrt 2015
Algehele gradering
Was heerlik met die mooiste sonsondergang! Lekker om weg te kom van die stad se geraas.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet en dankie vir jul terugvoering. Ons sal bly wees om julle weer te ontvang.
Dr Henning V - Aug 2015
Algehele gradering
Voldoende.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie en kom gerus weer.
Jo C - Aug 2015
Algehele gradering
Absolutely brilliant!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Thank you for your good review about us. This is true to spend a minimum of 3 days in our area during the flower season in order to see the different flowers. We will be delighted to have you as our guests again.
Liesl L - Apr 2015
Algehele gradering
Jammer ons kon nie langer bly nie, maar kan dit beslis aanbeveel.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dit is mooi woorde en ons se baie dankie vir jul ondersteuning.
Andries J - Okt 2015
Algehele gradering
Ons kom weer!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dankie vir julle mooi resensie en dat julle weer kom, julle is baie welkom.
Philippus W - Sep 2015
Algehele gradering
Aangenaam met goeie ontvangs.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jul mooi resensie en alles van die beste vir julle
Jan B - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jul mooi resensie.
Ben O - Jul 2015
Algehele gradering
As rustigheid jou ding is, werk hierdie een.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons sal werk maak van jou klagtes.
Giovanni D - Okt 2015
Algehele gradering
Eienaars is baie onaangenaam.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Jammer Giovanni,
Ons weet nie wat ons gedoen het om jou kwaad te maak nie.
Verskaf aan ons asseblief meer inligting.
Earl D - Des 2014
Algehele gradering
Maskam is the one place we'll remember for the rest of our lives. The place and surroundings leaves an imprint for sure ...
Lees meerMaskam Guest Farm se terugvoer
Thank you for the good review about us and the ability to see the special things in nature what we take for granted. We will be happy to accommodate you again, maybe in winter this time?
Sorita V - Sep 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jul wonderlike woorde. Julle is meer as welkom.
Abrie V - Sep 2014
Algehele gradering
Rustig in die natuur en baie netjies met alles way jy benodig.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dit is waar ons kan nie glo hoe pragtig die Skepper alles gemaak het nie. Julle is baie welkom as julle weer rustigheid wil he.
Bertha B - Sep 2014
Algehele gradering
Die pragtige omgewing en die rustigheid van die verblyf was sommer net lekker na 'n lang dag in die motor. Ek sal weer van hul gebruik maak in die toekoms.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jul mooi woorde en dat julle die berg uitsig so geniet het. Julle is meer as welkom vir julle volgende langer besoek.
Jacques R - Des 2014
Algehele gradering
Hier kan mens die natuur voel.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie en hoop net die beste vir julle.
Danie S - Des 2014
Algehele gradering
Die gasvryheid en diens was uitstekend!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie dit was so aangenaam om julle hier te gehad het.
Dianne S - Sep 2014
Algehele gradering
Excellent and highly recommended. The owners are friendly and very helpful.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Thank you for your good review and your visit.
Sandra B - Sep 2014
Algehele gradering
Kan dit beslis aanbeveel.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Fantasties dat julle ons aanbeveel en sal 'n absolute plesier wees om julle weer te ontvang.
Hendrik V - Aug 2014
Algehele gradering
Baie lekker gerieflike en bekostigbare verblyf.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning.
Elinda M - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlike plaas-gevoel omring met pragtige berge.
David C - Apr 2014
Algehele gradering
Pleasant and interesting
Maskam Guest Farm se terugvoer
Thank you for your review and for coming. We have renovated the bathroom and we are happy that it is more spacious.
Deon T - Okt 2013
Algehele gradering
Dit was professioneel en goed georganiseerd met baie duidelike aanwysings.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul baie mooi resensie. Alles van die beste vir julle toekoms ook.
Robbie D - Aug 2013
Algehele gradering
It was very good.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie!
Peter L - Sep 2013
Algehele gradering
Probably the best self-catering cottage on the West Coast.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Thank you for your confidence in us. This was such a pleasure to have you here and we are looking forward to your longer stay next time.
Gerrit E - Aug 2013
Algehele gradering
'n Rustige atmosfeer en pragtige omgewing met 'n mooi uitsig op die berg.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Ek sal julle nie vergeet nie en is bly oor julle pragtige woorde.
Ockert Z - Des 2013
Algehele gradering
Terdeë geniet!
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie ons het dit ook so geniet om julle te ontvang het.
Koos V - Sep 2013
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik met vriendelike personeel.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en besoek en bly julle het dit geniet.
Hennie J - Sep 2013
Algehele gradering
Goed.
Maskam Guest Farm se terugvoer
Baie dankie.
Ann U - Sep 2013
Algehele gradering
Wonderlike omgewing. Privaat huisie met alle basiese benodighede. Skoon, veilig en rustig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maskam Guest Farm, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang