Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maskam Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 311 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Trudy G
1 nag
5.0
Okt 2024

A lovely place with a very welcoming host. A wonderful place, where we also had a lovely dinner. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste verblyf in Namakwakand. Ons sal in die toekoms altyd hier kom oorbly. Alhoewel ons bietjie laat was vir die blomme seisoen, het die pragtige omgewing beslis daarvoor vergoed. Die uitleg en die geriewe was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike gasvrou wat 'n passie het vir die blomme op haar plaas. Pragtige, skoon en ruim eenheid. Die rustige omgewing met die mooiste blomme op die plaas was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynis H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable and peaceful. Fabulous host and environment. Enjoyed the dinner. Well equipped room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann U
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustige verblyf in so 'n pragtige omgewing! Die rustigheid van Maskam is wonderlik. Die verblyf is baie netjies. Die grondpad was op plekke bietjie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hector C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tussen die blomme, vriendelike mense, lekker ontbyt. Maskam was vir ons 'n baie lekker plek om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

🪻. Wat 'n ongelooflike lekker plekkie. Perfekte grootte vir 2 vriende, beste ligging vir net sit en die natuur geniet. Ons is jammer ons het nie maar meer net by die huisie gebly nie. Omring deur blomme. Skoon, netjies en wonderlike gasvrou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik en vriendelike verblyf. Ons het heerlik gekuier. Die haarspan is baie behulpsaam en gaan uit hulle pad uit om jou verblyf aangenaam te maak. Die blomme op die plaas en omgewing was pragtig. Ons het ontbyt en aandete tydens ons verblyf gevra en weereens was die kos uit die boonste rak. Baie dankie vir 'n 100% ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag
5.0
Mei 2024

Gerieflike en netjiese verblyf. 'n Lekker plek waar mens langer kan bly. Pragtige uitsig oor die mooiste berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ancarene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 311

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maskam Guest Farm, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkMTRjYzNhLWU0MWMtNGU3My1iZGM5LWNkYjZlMWVlZThhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 311 5 1 5 Maskam Guest Farm Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.699937709485 18.743646740913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang