Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maskmountain Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rest 45, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • Vanaf R825 R330 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maskmountain Accommodation is in die pragtige The Rest Valley net buite Mbombela (Nelspruit) geleë. Dit is sowat 6 km van die naaste winkelsentrum af.

Die lodge beskik oor losstaande chalets met skoon handdoeke en linne. Geriewe sluit koffie en tee en 'n braai-area by elke eenheid in.

Veilige parkeerplek word voorsien langs elke eenheid en daar is elektriese omheining, 'n swembad, plaasdiere, voëlkyk-geleenthede en 'n klein restaurant waar jy ontbyt of 'n ligte maaltyd kan geniet of net 'n koppie koffie, tee of iets koud kan drink.

Neem asb. kennis dat hierdie 'n werkende Macadamia-plaas is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 26 resensies vir Maskmountain Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • The Rest 45, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • Gaste dink Maskmountain Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
R825 R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf R825
R825 R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Rest 45, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiZTY5MDkyLTI0Y2MtNDc1NS04MmYzLTA2M2ZlODFlMGFjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R330 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 No. 45 The Rest Mbombela (Nelspruit) 1213 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.525168212536 30.985207110643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang