Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masorini Bush Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marilett L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustigheid in die bos. Vriendelike eienaars en gasvryheid. Is baie skoon en netjies. Die lekkerste pannekoek saam met ontbyt was 'n wenner. Die bos hier gee jou rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bart Grobler G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent. Very relaxing place. Would go there with every trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Baie mooi plek. Verblyf is netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lekker rustig. Baie rustig en 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Piet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ligging perfek, in die bos met vriendelike gasvrou en heer. Ons is hartlik verwelkom en daar is seker gemaak dat ons gemaklik was. Eric en Natasha sien individueel om na elke gas. Die bosbraai was 'n hoogtepunt en ons het lekker saam gekuier. Sal in die vervolg my reise na die Wildtuin rondom Masorini beplan. Baie, baie dankie vir 'n lekker tydtjie by Masorini.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Heerlik. Masorini Bush Lodge was skoon met 'n ruim stort en pragtige linnebeddegoed. Ons het lekker gebraai, veilig geslaap en hul ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clive G
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Quite, relaxed stay in new accommodation. Very friendly accommodating hosts that served us a wonderful breakfast. Tranquil setting. Extremely quite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renate S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wonderful place and very friendly hosts (and a cute dog). Very friendly hosts. Very accommodating and assisted with everything we asked. Lovely location and newly furnished rooms. Great place to go and escape the busy city life. Close to the Kruger National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomweg, Silonque Plaas 22, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7af7f2e78fd204bbfca2091b83629cb8e90241c890a59104189d44b935f72010c40480e36785a7a98498dd05dca306709c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Spekboom Way 22 Silonque farm 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.880527674297 31.129179293571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang