Masorini Bush Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboomweg, Silonque Plaas 22, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Masorini Bush Lodge is 'n versteekte juweel in die buitewyke van Phalaborwa in Limpopo. Die lodge spog met 'n asemrowende uitsig oor die Afrika-bosveld.
Die lodge bied selfsorgverblyf in 4 grasdak-eenhede met lugversorging. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n stoep met 'n uitsig oor die omliggende vallei. Gaste het ook toegang tot 'n buitekombuisie met 'n yskassie, stoof en 'n etenstafel.
Al die vernaamste besienswaardighede is net 'n klein entjie van die lodge af. Die lodge is net 9 km van Phalaborwa af en 11 km vanaf een van die ingange na die Krugerwildtuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Natasja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Spekboomweg, Silonque Plaas 22, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Gaste dink Masorini Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboomweg, Silonque Plaas 22, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang