Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masorini Bush Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomweg, Silonque Plaas 22, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Masorini Bush Lodge is 'n versteekte juweel in die buitewyke van Phalaborwa in Limpopo. Die lodge spog met 'n asemrowende uitsig oor die Afrika-bosveld.

Die lodge bied selfsorgverblyf in 4 grasdak-eenhede met lugversorging. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n stoep met 'n uitsig oor die omliggende vallei. Gaste het ook toegang tot 'n buitekombuisie met 'n yskassie, stoof en 'n etenstafel.

Al die vernaamste besienswaardighede is net 'n klein entjie van die lodge af. Die lodge is net 9 km van Phalaborwa af en 11 km vanaf een van die ingange na die Krugerwildtuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Bart Grobler G
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Very relaxing place. Would go there with every trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Chris N
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi plek. Verblyf is netjies, skoon en gerieflik.
Jul 2023
Piet D
Saam met lewensmaat
5.0
Ligging perfek, in die bos met vriendelike gasvrou en heer. Ons is hartlik verwelkom en daar is seker gemaak dat ons gemaklik was. Eric en Natasha sie...
Sien meer
Mei 2023
Belinda S
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Masorini Bush Lodge was skoon met 'n ruim stort en pragtige linnebeddegoed. Ons het lekker gebraai, veilig geslaap en hul ontbyt geniet.
Apr 2023
Clive G
Saam met vriende
4.6
Quite, relaxed stay in new accommodation. Very friendly accommodating hosts that served us a wonderful breakfast. Tranquil setting. Ext...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Spekboomweg, Silonque Plaas 22, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Masorini Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomweg, Silonque Plaas 22, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7af7f2e78fd204bbfca2091b83629cb8e90241c890a59104189d44b935f72010c40480e36785a7a98498dd05dca306709c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Spekboom Way 22 Silonque farm 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.880527674297 31.129179293571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang