Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mastersview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elzet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie rustig en veilig, sal dit enige tyd weer boek en aanbeveel. Ons het die aand oorgeslaap om die pad vroeg Gansbaai se kant toe te vat. Dit is perfek, vir twee mense wat net 'n rusplek soek vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jano B
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Was skoon, netjies en reg op die golfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklik en pragtige omgewing. Die eenheid is pragtig. Matrasse kan vervang word. Elektriese komberse sal 'n bonus wees wanneer dit koud is, soos die afgelope twee weke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Safe, private, affordable and peaceful. The owner was very friendly and welcoming. We enjoyed the peace, quiet and the privacy. I could definitely see us visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfekte oornag plekkie! Netjiese slaapplek! Mooiste uitsig! Vriendelike diens! Sal Mastersview vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag
5.0
Jun 2024

Lekker oornag verblyf - veilig en netjies. Baie goed toegerus en lekker ligging. Alles was skoon en netjies. Dit was egter baie koud en die kamer was erg koud en geen verhitting beskikbaar nie, maar daar was meer as genoeg komberse en kon lekker inwikkel onder die komberse. Die parkeering is nogal smal en ek moes my groot bakkie mooi bestuur om netjies te parkeer, maar daar is oorgenoeg spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette S
1 nag
5.0
Jun 2024

Skoon, veilig en netjies. Ons het baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Net een nag oorgebly maar alles was perfek. Baie netjiese en skoon eenheid. Baie lekker gebly. Gasheer- en vrou was baie behulpsaam en vriendelik. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa F
1 nag
5.0
Mei 2024

Als soos beskryf. Baie netjiese plek en pragtige uitsig. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelike gasvrou. Pragtig. Ons het so lekker geslaap. Dis is stil en veilig. Luuks en skoon en alles was daar wat ons nodig kon kry. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Mastersview
Dit was lekker om jou hier te ontvang, Cornelia. Kom kuier weer vir ons in die Boland!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-weg 22, Van Riebeeckpark, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd748dbf7423f05a7ef7aff60920f8f044fa4262eae3aa35f0d9c14aebe3a0945796e8c61bb015df4926f588cc783e5a63e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 22 Masters Way Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6176594 19.4458506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang