Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mastersview

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Mastersview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sonja V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Gemaklik en pragtige omgewing.

Die eenheid is pragtig. Matrasse kan vervang word. Elektriese komberse sal 'n bonus wees wanneer dit koud is, soos die afgelope twee weke.

Felicia V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia V

Safe, private, affordable and peaceful.

The owner was very friendly and welcoming. We enjoyed the peace, quiet and the privacy. I could definitely see us visiting again.

Zanri V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanri V

Perfekte oornag plekkie!

Netjiese slaapplek! Mooiste uitsig! Vriendelike diens! Sal Mastersview vir enige iemand aanbeveel.

Erika D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Lekker oornag verblyf - veilig en netjies.

Baie goed toegerus en lekker ligging. Alles was skoon en netjies. Dit was egter baie koud en die kamer was erg koud en geen verhitting beskikbaar nie, maar daar was meer as genoeg komberse en kon lekker inwikkel onder die komberse. Die parkeering is nogal smal en ek moes my groot bakkie mooi bestuur om netjies te parkeer, maar daar is oorgenoeg spasie.

Colette S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette S

Skoon, veilig en netjies.

Ons het baie gerieflik gebly.

Sarette L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette L

Net een nag oorgebly maar alles was perfek.

Baie netjiese en skoon eenheid. Baie lekker gebly. Gasheer- en vrou was baie behulpsaam en vriendelik. Hoogs aan te beveel.

Louisa F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa F

Als soos beskryf.

Baie netjiese plek en pragtige uitsig. Baie veilig.

Cornelia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

Vriendelike gasvrou. Pragtig.

Ons het so lekker geslaap. Dis is stil en veilig. Luuks en skoon en alles was daar wat ons nodig kon kry. Sal dit vir seker aanbeveel.

Mastersview se terugvoer

Dit was lekker om jou hier te ontvang, Cornelia. Kom kuier weer vir ons in die Boland!

Mastersview
Colette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Such a lovely place with an awesome view.

See stars.

Mastersview se terugvoer

Dankie dat ons julle hier kon akkommodeer. Kom kuier weer vir ons!

Mastersview
Rozelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle P

Dit was so ontspannend! Pragtige uitsig. Gasvrou baie oulik.

Het baie gerus en ontspanning.

Adolph J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolph J

Ek het baie lekker daarso gebly.

Die gasvrou is baie vriendelik. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

Anel M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M

Die ideale plek om net te ontspan!

Ek kan Mastersview vir seker aanbeveel. Pragtige uitsig en die kamer is pragtig ingerig. Die vriendelikste gasvrou ooit!

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-weg 22, Van Riebeeckpark, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd748dbf7423f05a7ef7aff60920f8f044fa4262eae3aa35f0d9c14aebe3a0945796e8c61bb015df4926f588cc783e5a63e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 22 Masters Way Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6176594 19.4458506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang