Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mastersview

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-weg 22, Van Riebeeckpark, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mastersview skuil teen die asemrowende Brandwagberge en is op Worcester se gholfbaan, net 3 km vanaf Worcester se middedorp geleë.

Gaste kan tussen 2 selfsorgkamers met hul eie badkamers kies wat op die eienaar se perseel geleë is. Daar is ook 'n sonkragstelsel wat al die ligte tydens kragonderbrekings sal aanhou. Daar is ook 'n swembad.

Gaste het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Mastersview is naby verskeie geriewe en aktiwiteite in die omliggende area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Sonja V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en pragtige omgewing. Die eenheid is pragtig. Matrasse kan vervang word. Elektriese komberse sal 'n bonus wees wanneer dit koud is, soos die ...
Sien meer
Sep 2024
Felicia V
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, private, affordable and peaceful. The owner was very friendly and welcoming. We enjoyed the peace, quiet and the privacy. I could...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Zanri V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag plekkie! Netjiese slaapplek! Mooiste uitsig! Vriendelike diens! Sal Mastersview vir enige iemand aanbeveel.
Aug 2024
Erika D
5.0
Lekker oornag verblyf - veilig en netjies. Baie goed toegerus en lekker ligging. Alles was skoon en netjies. Dit was egter baie koud en die kamer was ...
Sien meer
Jun 2024
Colette S
5.0
Skoon, veilig en netjies. Ons het baie gerieflik gebly.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Masters-weg 22, Van Riebeeckpark, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mastersview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masters-weg 22, Van Riebeeckpark, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd748dbf7423f05a7ef7aff60920f8f044fa4262eae3aa35f0d9c14aebe3a0945796e8c61bb015df4926f588cc783e5a63e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 22 Masters Way Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6176594 19.4458506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang