Maîté Iphupho
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Irene-laan 171, Bakkershoogte, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maîté Iphupho is 'n selfsorgwoonstel wat deel vorm van die eienaar se hoofhuis in Somerset-Wes. Dit is naby 'n verskeidenheid Wynlande en bied maklike toegang tot Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n rusbank. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan in die gedeelde swembad afkoel, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom word deur sonkrag tydens kragonderbrekings aangedryf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Irene-laan 171, Bakkershoogte, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Maîté Iphupho het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Irene-laan 171, Bakkershoogte, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap